Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Cara Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allemanweg 28, Parys, 1955, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Cara Guest House is in die pragtige, kunstige dorpie Parys geleë. Dit is net 'n uur se ry van Johannesburg af, en vriendelike personeel sal gaste by die instansie ontmoet en hartlik verwelkom sodat hul tydjie van rus en vrede kan begin. Daar is 18 luukse kamers wat verdeel is tussen Standaard, Deluxe en Superieure Suites. Elke kamer het 'n privaat binnehof waar gaste luilekker middae kan spandeer.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met die DStv-hotelpakket, lugversorging, 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n werkstasie.

Die suster-instansie, Casa Cara Lodge is net 7 km ver en is langs die Vaalrivier. Hier is 'n hele paar aktiwiteite om die gesin te vermaak. Daar is 'n speelplek vir die kinders en 'n bewaarplek vir diere asook 'n swembad.

So, indien jy in Parys is vir 'n sakereis of selfs 'n kort naweekwegbreek, kies Casa Cara Guest House en maak jou verblyf onvergeetlik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 175 resensies vir Casa Cara Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 248

Jaar gelys 9

Ligging

  • Allemanweg 28, Parys, 1955, Vrystaat
  • Gaste dink Casa Cara Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allemanweg 28, Parys, 1955, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1821c3fc020035267bceb4253a9f95ea8d8a89dea965eae346a042829f59501fbf2ba5dc1e4b279ce7816301a8af623cb2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 175 5 1 5 28 Alleman Road Parys 1955 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.895816 27.46822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem