LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Cara Vaaldam | LekkeSlaap
+27

Casa Cara Vaaldam

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Casa Cara Vaaldam, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag(plek vir 12)

Beskrywing

Casa Cara Vaaldam is naby die klein dorpie Oranjeville in die Vrystaat geleë. Dit is net 128 km van Johannesburg af en die perseel is op die oewer van die Vaalrivierdam geleë.

Verblyf is beskikbaar vir 'n groep van 14 gaste in die hoofhuis en in 2 aparte woonstelle.

Die hoofhuis het 4 en suite-slaapkamers wat almal 'n uitsig oor die dam het. Dié oopplan-huis is modern en het 1 klein sitkamer met 'n kaggel en 1 groot oopplan-sitkamer. Daar is ook 'n moderne kombuis en groot eetkamer. Die hoofhuis het 'n TV met DStv.

Daar is 3 onthaal-areas op die perseel. 'n Deel van die huis het 'n groot kroeg met 'n ingeboude braai en 'n klein sitkamer wat groot genoeg is vir tot 20 gaste onderdak as dit reën buite. Daar is ook 'n patio, swembad en Jacuzzi buite waar gaste lekker kan sonbaai en die kinders kan baljaar. Laastens is daar ook 'n kuierarea buite wat apart is van die hoofhuis. Dit is heeltemal onderdak en het meer gasstowe en braaiplekke as Jamie Oliver se eie kombuis. Daar is 'n groot eetarea, kroeg, klein kombuisarea en sy eie Jacuzzi onderdak.

Buiten die hoofhuis is daar 2 aparte woonstelle weerskante van die hoofhuis wat albei 'n uitsig oor die dam het. Daar is ook 'n buitekamer agter en apart van die hoofhuis wat nie 'n uitsig oor die dam het nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Cara Vaaldam sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Casa Cara Vaaldam
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Casa Cara Vaaldam, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Casa Cara Vaaldam het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Casa Cara Vaaldam, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MzJkYzcyLTY2NmYtNDdjMS1hOWNmLTA4ZTg0YjVjMTExZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000  per nag(plek vir 12) 6 5 1 5 Casa Cara Vaaldam Oranjeville 1995 Vrystaat 086 999 0018 12:00-17:00 12:00 -26.90615 28.16573
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!