Casa Casa Studio
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albizia-weg 26, Prestondale, Umhlanga, 4319 , KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Casa Studio is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Umhlanga Ridge. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede.
Casa Casa Studio is stylvol ingerig en beskik oor 1 slaapkamerarea met 'n koninggrootte-bed wat ook op aanvraag in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n dubbelstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus.
Die sitarea is langs die slaaparea geleë. Gratis tee, koffie, suiker en melk word met aankoms voorsien. Wasgoed- en strykdienste is op aanvraag beskikbaar, maar daar is ook 'n stoomyster in die woonstel.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Casa Casa Studio is ideaal geleë, net 3 minute se ry vanaf die Gateway Theatre of Shopping en 20 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Casa Casa Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
- Italiaans
- Switsers
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Albizia-weg 26, Prestondale, Umhlanga, 4319 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casa Casa Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albizia-weg 26, Prestondale, Umhlanga, 4319 , KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom