Lochnerhof Akkommodasie by Casa Clara | LekkeSlaap
+27

Casa Clara

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enslinstraat 17 , Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Clara is 'n lieflike tuinwoonstel op die eienaar se perseel in die Strand aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai.

Dié woonstel het slaapplek vir 2. Daar is ook 'n swembad. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en 'n etenstafel. Daar is ook lugversorging, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. 'n Braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Trekpleisters in die omgewing sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Helderberg-wynlandgoedere, Strand Waterworld en die Hottentots-Holland Natuurreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Clara sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Casa Clara
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Enslinstraat 17 , Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Clara het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enslinstraat 17 , Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5fyQy7C0WnuBrUo3JjE6XgFWUiBqMhEne2OEfRXMUmxjpRq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 17 Enslin Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.101634 18.821855
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za