Noordelike Voorstede Akkommodasie by Casa Cody | LekkeSlaap
+18

Casa Cody

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietbokweg 9, Langeberg Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Casa Cody bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt van Durbanville, ’n voorstad van Kaapstad. Dié voorstad spog met uitstekende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ’n wêreldklaswynroete.

Dié knus, oopplan-eenheid is ideaal vir ’n paartjie, ’n gesin met kinders of ’n sakereisiger, en word via ’n stel trappe bereik. Daar is ’n dubbelbed en slaapplek vir ’n ekstra gas of 2 kinders. Die en suite-badkamer het ’n stort.

Die eenheid het ’n sitarea, TV met DStv, etenstafel en toegang tot ’n balkon. Die aparte kombuisie is toegerus met ’n mikrogolf, yskassie, stoofplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit gratis WiFi, veilige parkeerplek en lugversorging in.

Die eenheid is maklik bereikbaar vanaf besienswaardighede in die area soos Tygervallei- en Glengarry-winkelsentrum, Durbanville wynlandgoedere, gholfklubs, Kaapstad se strande, Welgemoed Gholflandgoedere, GrandWest Casino en Tafelberg.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Cody sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rietbokweg 9, Langeberg Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietbokweg 9, Langeberg Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAofhKgDd8fXFuffzikoxvcRgiH0mJctQdpM6wQ7jkF50N9KJ2rR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 9 Rietbok Road Langeberg Ridge 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.844914502137 18.697104493918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za