Paternoster Akkommodasie by Casa da Praia | LekkeSlaap
+14

Casa da Praia

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 928 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Casa da Praia is 'n selfsorghuis in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus. Die dorp is gewild onder toeriste - diegene wat op soek is na sy Meditereense atmosfeer: hemelsblou water, witkalk-kothuise, tradisionele visserman-argitektuur en onbeperkte witsandstrande.

Die tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ysmasjien toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste,

Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. 'n Binnebraai is ook beskikbaar. Glasdeure bied toegang tot die dek wat oor die see kyk.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling naweekbestemming. Die Weskus is bekend vir sy ryk verskeidenheid plant- en dierspesies en die hoë vlak van endemiese plantegroei maak van die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa da Praia sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Casa da Praia
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kiewietstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa da Praia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 928
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 928
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwM2Q1ZTdlLTc5ZmUtNDY5YS04NTQ1LTgwOGUxZGU4NzE4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 928  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Kiewiet Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.80675922045 17.895754873753
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za