Wildernis Akkommodasie by Casa del Amor | LekkeSlaap
+16

Casa del Amor

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg 3, WiIderness, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa del Amor is in die hartjie van Wilderness en is naby alle plaaslike geriewe. Die perseel is net 1,2 km vanaf Salinas-strand en 23 km van George Lughawe af.

Verblyf is beskikbaar in 2 basiese selfsorg-suites wat saam, as gesinseenheid, of apart bespreek kan word. Die eenhede is op 'n residensiële perseel, maar het elk 'n privaat ingang.

Die suites het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer.

Die Beacon Suite het 'n tafel en 2 stoele.

Beide eenhede is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is direkte toegang tussen die eenhede, dus kan hul saam bespreek word vir 4 gaste.

Daar is gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Strandhanddoeke en -sambrele word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Casa del Amor
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beacon-weg 3, WiIderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa del Amor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg 3, WiIderness, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlQ0QvQvN53kBWatA5HpKaTfBRxOO4MoN5V83cjE7qHcV9fSDnI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R625  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 3 Beacon Road WiIderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.994 22.573143
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za