Casa Del Lago
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 401 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Del Lago bied 'n rustige wegbreek in selfsorgkothuise geleë aan die oewer van die Touwsrivier-lagune in Wildernis. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis waar hulle die Tuinroete kan verken en geniet.
Elk van die 3 kothuise is pragtig ingerig en beskik oor hul eie privaat ingang en privaat badkamer. Die kothuise kan elk tot 2 gaste akkommodeer en sluit 'n toegeruste kombuisie, gemaklike sitareas en vir die gaste se vermaak in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan privaat buite-areas met sitplek en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 2.5 km weg. Naburige dorpe soos George, Sedgefield en Knysna is maklik bereikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 401 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 401 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang