Casa Del Mare

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Casa Del Mare
Self-catering.
Belasting en Ekstras
Casa Del Mare bied selfsorgverblyf. Hoewel ons sover as moontlik aan alle behoeftes en vereistes probeer voldoen, sal ekstra dienste soos skoonmaak, maaltye of vervoer teen ekstra kostes beskikbaar wees. Die beskikbaarheid van dié dienste hang af van die beskikbare hulpbronne in ons dorp.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef. Let asb. dat 'n addisionele skoonmaakfooi van R300 op 'n enkele oornagbspreking gehef word.
Bepalings en voorwaardes geld met spesiale aanbiedinge.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Casa Del Mare gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 626 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za