Robberg Akkommodasie by Casa del Sole | LekkeSlaap
+16

Casa del Sole

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tillamookstraat 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ons verwelkom jou graag by Casa del Sole - "Huis in die son". Ons is geleë op die Tuinroete (Wes-Kaap) in Plettenbergbaai.

Ons bied gerieflike verblyf loopafstand vanaf die naaste strand. Dit is ook baie maklik om al die nabygeleë besienswaardighede van hier af te besoek. Die eenslaapkamer-eenheid met selfsorgfasiliteite is ten volle toegerus met 'n oopplan-kombuis en slaapbank vir die kinders. Al die noodsaaklike toebehore soos 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, WiFi en 'n TV met DStv is beskikbaar. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Ons voorsien alle handdoeke, beddegoed en ook 'n skoonmaakdiens (Maandae tot Saterdae). 'n Kampbedjie is ook beskikbaar indien nodig.

Ons is slegs 'n paar kilometers van Knysna en die Tsitsikammawoud af. Daar is 'n magdom buitemuurse doendinge beskikbaar, onder meer swemstrande, staproetes, fietsry, gholf, duik, branderplankry, perdry en natuurlik vir die avontuurlustiges - die wêreld se hoogste reksprong.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Casa del Sole
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Tillamookstraat 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa del Sole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tillamookstraat 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3YjA5YWFiLTMwNjEtNDRjNS1hYmYzLWYwZjUxYTliN2UxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 11 Tillamook Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.078049526778 23.368775546551
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za