Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Dell'amore

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Casa Dell'amore
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elise B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise B
Gesin met klein kinders

My stay was very enjoyable.

The apartment was comfortable and well-situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iren P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iren P
Gesin met tieners

Fantasties.

Beslis akkommodasie om aan te beveel. Sentrale ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda T
Saam met vriende

Baie lekker, gerieflik en netjies.

Die kontrak moet vroegtydig gestuur word sodat persone hul kan vergewis van voorwaardes. Ons het 3 voertuie gehad en slegs 2 mag binne parkeer. Ons het egter 'n fout gemaak deur die voertuig voor die trappe te parkeer, maar dit was slegs om bagasie uit te laai. 'n Foto was geneem en na die verhuurder gestuur. Myns insiens kon die dame ons maar net ingelig het. Ons was slegs 7 persone in die eenheid en dit was absoluut die moeite werd. Definitief waarde vir geld. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B
Saam met vriende

Very good.

Worth while staying, clean, new, everything in good working condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leatitia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leatitia M
Gesin met tieners

Ruim en gemaklik met alles wat mens kan nodig kry. Net 'n kort afstand se ry van strand en inkopiesentrum.

Die woonstel is baie goed toegerus met hope slaapplek, kaste (met baie hangers). Lekker sonnetjie wat op die stoep skyn en waslyn langsaan op die grondvloer. Beddens en kussings is baie gemaklik met mooi beddegoed. Die kompleks is baie stil en swembad 'n lafenis. Die hoofpad kan nogal besig wees, maar verkeer raak stiller voor slaaptyd. Dit was net 'n plesier om in Betsie se plek te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
M V
Besigheidsreis

Nog nooit so onwelkom gevoel nie! Uitkloktyd is 10 uur volgens webwerf, maar ons is gevra om al 7 uur uit die huis uit te wees omrede daar nog 'n bespreking was.

As jy gevra word om by die reëls te hou, gee dan 'n kopie van die reëls. Nooit eers die WiFi password gekry nie. Sal ook nie aanbeveel vir vakansie nie, want jy word vroeg wakker a.g.v. die verkeer reg voor die woonstel. Die gasheer het nie eers moeite gedoen om te kom groet nie. PG Glass word toegelaat in die woonstel sonder dat ons teenwoordig is. Sal nie weer boek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Dell'amore se terugvoer

Ek is verskriklik jammer om te hoor dat julle onwelkom gevoel het. Dankie dat jy dit onder my aandag bring dat die gasvrou wat namens my optree, (ek woon nie in Mosselbaai nie) julle nie eers kom groet het nie. Ek gaan dit verseker aanspreek, sy word daarvoor betaal om dit te doen en om seker te maak dat gaste tevrede en gelukkig is. Wat PG Glass betref, is ek nie seker hoe dit gebeur het nie, ek dink hulle aflewering het gebeur toe julle nie daar was nie en dit is heeltemal teen my beginsels dat niemand I anders in die woonstel mag ingaan indien die gaste nie daar is nie. Ek sou ook ongelukkig gewees het as dit met my gebeur het. Sovêr ek Onthou het ek vir julle genoem dat daar nog nie fiber in die kompleks is nie, hulle gee tans aandag daaraan. Ek aanvaar dat die verkeer steurend kan wees, ander gaste het nog nie gekla nie, maar ek is bewus daarvan. Ek vra groot verskoning vir die ongerief.

Casa Dell'amore
Nombulelo D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo D
Saam met vriende

Great weekend, enjoyed every bit, everything user friendly.

Place, clean safe and has a beautiful view, user friendly, nice swimming area and braai place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abigail G
Gesin met tieners

Lekker, rustig.

Baie lekker huis, 'n binne-braai sal fantasties wees, veral in die winter. Bo-vertrek is bietjie na aan die dak, kinders het gekap in slaap wanneer hulle draai. Ek love die sonkamer, die kombuisgeriewe en die badkamers is netso netjies. Dankie aan Elsabe wat ons op so 'n kort kennisgewing gehelp het. En die dame (agent) wat ons gehelp het was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Gesin met tieners

Value for money. Excellent customer service.

The experience and service was world class and very friendly which put me at ease immediately. Informative emails, efficient service, contacting us to confirm details while providing us with the necessary assurance that all is in place. Booking was so easy. The place exceeded our expectations. Real value for money. Located within easy access to various facilities yet within nature so that it provides a peaceful retreat. I would definitely go there again and recommend the accommodation again. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Dell'amore se terugvoer

Hi Nicolette, it was a great pleasure hosting you and your family. Thank you for leaving the place neat and tidy. It would be an honour to host you again. Hope to see you back soon. Stay safe during these trying times.

Casa Dell'amore
Peter D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Perfect accomodation.

Perfect spot, clean and tidy. Had everything we needed. My family members who spent their first holiday enjoyed the venue with all its luxuries and comfortable stay,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Dell'amore se terugvoer

Thank you so much for the good review and thank you for leaving the place the way you found it. It would be wonderful to host you again in the near future. You were excellent guests.

Casa Dell'amore
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a758ddc8356ae3b0506c508b8dee24e65e7420019d5a3d0deb4658dcffa6f4789fd8b7b4e5427f1da57ed4ce86f2aae5e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Cnr of Louis Fourie Road and Park Crescent 18B The Lofts 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.165158302931 22.109499871731