Zinkwazi Beach Akkommodasie by Casa di Cattleya Guest House | LekkeSlaap
+22

Casa di Cattleya Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Casa di Cattleya Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Amelia V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, heerlike ontbyt.

Ons was vir 10 dae daar. Alf en Mari was baie gasvry, daar is baie moeite gedoen vir elke gas se spesiale behoeftes. Rustig en stil, naby die strand. Ons kan hierdie gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Casa di Cattleya Guest House's terugvoer

Thank you for taking the time to review Casa di Cattleya Guest House.
We are pleased to hear that you enjoyed your stay and thank you for your wonderful review.
Kind regards,
Maree

Casa di Cattleya Guest House
Chris V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Enkelreisiger

Lieflike verblyf en 'n hartlike verwelkoming.

Die eienaar, Maree en haar personeel is baie verwelkomend en oplettend. Daar is baie klein goed wat in plek was wat my verblyf 'n absolute plesier gemaak het. Die ontbyt was elke oggend spesiaal en die kamers was skoon en gemaklik. Die plek het 'n lieflike buite-area en dek met 'n ongelooflike uitsig. Ek het lekker gebly. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A lovely stay and a warm welcome.

The owner, Maree, and her staff were very welcoming and attentive. The many small things that were in place made my stay an absolute pleasure. The breakfasts were very special each morning, the rooms were clean and comfortable, the venue has a lovely outside area and deck with a magnificent view. I really enjoyed my stay. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Casa di Cattleya Guest House's terugvoer

Thank you for taking the time to review CdC and your kind words. It was a pleasure hosting your stay in KZN.
Kind regards,
Maree

Casa di Cattleya Guest House
Johan T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met wonderlike gashere!

Pragtige plek met mooi uitsig. Baie netjiese plek met wonderlike ontbyt! Marie en haar man was baie bedagsaam en vriendelik!

Casa di Cattleya Guest House's terugvoer

Dear Johan,

Thank you for taking the time to review Casa di Cattleya Guest House.

We are pleased to know that we met your expectations. We had a wonderful time hosting you.

Kind regards,
Maree

Casa di Cattleya Guest House
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-rylaan 65, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 15
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADaoxltwGJeLE5tTEU0Q05rxhuzFSlE4yFoET8DwmO0Vnzvq8E4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 65 Glen Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.288614570345 31.435649122685
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za