Casa do Todos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casa do Todos skuil op 'n kleinhoewe net buite Witrivier teenaan die teerpad en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié klein dorpie skuil in die Krokodilrivier-vallei, naby die grens van die Krugerwildtuin en die Panoramaroete en word omring deur natuurskoon woude.

Verblyf word in 2 slaapkamers gebied wat slaapplek vir 2 óf 4 gaste het. Die slaapkamers het 'n dubbelbed óf enkelbeddens en het elk 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers is met 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus.
'n Privaat tuin en onderdakpatio is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit Sudwala-grotte, Chimp Eden, Laeveld Botaniese Tuin, panoramaroete, Kaapsehoop 'n kunsdorpie met wildeperde, Barberton met mynmuseums, buiteklubs, uitsonderlike restaurante asook kitskos-aflewering.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casa Do Todos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za