Bay View Akkommodasie by Casa Emanon | LekkeSlaap
+13

Casa Emanon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-straat 28 , Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Casa Emanon is ’n selfsorgwoonstel in Bay View, Hartenbos. Dis net 200 m van die kus af.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en die badkamer het ’n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met ’n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n toonbank met stoele. Die sitarea het ’n slaapbank en ’n platskerm-TV teen die muur. Daar is ook gratis WiFi en braaigeriewe.

Doendinge sluit visvang, bootvaarte, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef in. Die ATKV-vakansieoord bied ’n warm swembad, mini-gholfbaan, tennisbane en rolbalvelde.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Emanon sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hannes Pienaar-straat 28 , Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-straat 28 , Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe09bdc13e8b7ec7fe0703e73797f1e67d587b757b73144790941de0054f1ae54c85dc7d57529c9e8a8d66b5aab4e2d54ec33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 28 Hannes Pienaar Street Bayview 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.141017319724 22.110084568123
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za