Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Flora

Gastehuis
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 15 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castle Pine-straat 12A, Silver Lakes, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Flora is 'n luukse gastehuis wat op die gesogte en luukse Silver Lakes, 'n gholflandgoed met toegangsbeheer oos van Pretoria geleë is. Kies een van hierdie unieke selfsorg-, standaard-, luukse, eksklusiewe of royal-eenhede met en suite-badkamers vir 'n ontspannende ervaring.

Casa Flora Guesthouse met sy ruim leef- en ontspanningsarea is ideaal vir sakelui en vakansiegangers wat op soek is na 'n huislike ervaring.

Silver Lakes Estate het 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matchstick ontwerp is. Die klubhuis het 'n uitsig oor die gholfbaan en die pragtige fonteine. Hier kan gaste heerlik sit en die sonsondergang geniet met 'n skemerkelkie in die hand of slyp aan hul gholfvaardighede deur gebruik te maak van die gholf akademie, oefenbof, oefensandputte en -setperke.

Casa Flora gastehuis is gerieflik geleë naby die grootste winkelsentrums in Afrika en verskeie restaurante. Baie van Gauteng se beste hospitale is ook in hierdie omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Casa Flora
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 9

Ligging

  • Castle Pine-straat 12A, Silver Lakes, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Casa Flora het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castle Pine-straat 12A, Silver Lakes, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2ef739f0698ba199889a1d99b609f30df725afd02254956a247552de09b34f112f6e5fde8aee5fb653f826244343ea4bf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 12A Castle Pine Street Silver Lakes 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.768575556123 28.369375072421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem