Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Forno Country Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kariza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Casa Forno Country Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christine D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustige plek. Baie vriendelike personeel wat ons tuis laat voel het.

Casa Forno is 'n heerlike, stylvolle, huislike gastehuis. Die personeel het ons met groot glimlagte verwelkom en het ons met enige navrae gehelp. Ons kamer was ruim, vars en skoon. Gemaklike beddens. 'n Goeie plaasontbyt het ons kuier afgesluit. Die groot boerbrode het ons na ouma se kombuis teruggevat! Dalk net 'n voorstel, bedien asb. botter saam met die brood en nie margarien nie. Ons het lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en goeie restaurant.

Skoon en netjies, goeie ligging, veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramblersstraat 21, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc117e1c3d404843c4f830104eb25a6a88f6e466484951ff1dbece69a3f28b9acca919d196ff65abba2319074bd690d133afc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 21 Ramblers Road Otjiwarongo 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.46293471795 16.645571887493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem