87 Casa Grande
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tse Tsebe-laan, Casa Grande, Reebok, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
87 Casa Grande is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Reebox. Hierdie kompleks is 550 m vanaf Reebokstrand en binne 20 km vanaf sentrale Mosselbaai.
Hierdie woonstel op die grondverdieping bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het ’n handstort-oor-bad, ’n wasbak en ’n toilet.
Die oopplan-kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Die aangrensende sitarea het banke en ’n TV. Dit lei na die stoep waar daar ’n braai-area is. Daar is ’n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by 87 Casa Grande sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.6/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Jaar gelys 3
Ligging
- Tse Tsebe-laan, Casa Grande, Reebok, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 87 Casa Grande het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tse Tsebe-laan, Casa Grande, Reebok, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom