Groenpunt Akkommodasie by Casa Joubert | LekkeSlaap
+18

Casa Joubert

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertweg 4A, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Casa Joubert is 'n moderne woonstel vir 4 gaste en dit het uitsigte oor Groenpunt en die see.

Die woonstel het lugversorging en 2 slaapkamers wat toegang tot 'n binnehof met 'n tuin bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. Die woonstel het 'n alarm en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n dek op die dak met braaigeriewe, sonstoele en 'n plonspoel. Die woonstel word 2 keer 'n week skoongemaak en daar is parkeerplek in die dubbelmotorhuis.

Casa Joubert is net 2 km vanaf die V&A Waterfront en Seepunt se strandfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Joubert sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Joubertweg 4A, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertweg 4A, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0oAccmFVKjnBj2IvrdEBufhnjLqeHdyLZRIGRTQX1f5qR3xx50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 4) 4A Joubert Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.911056 18.40738
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za