Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Kaya Guest House and Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blydelaan 154, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Kaya Guest House and Spa bied puik verblyf vir gesinne en sakereisigers in Sinoville, Pretoria. Dié gastehuis is naby Wonderboom Lughawe, winkelsentrums en restaurante en so ook Montana Hospitaal

Ons het 12 luukse suites. Elke suite het 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging en 'n wasgoed- en kamerdiens, Nespresso-koffietoerusting.

Ons konferensiegeriewe is toegerus met tegnologies gevorderde fasiliteite en daar is plek vir 10-20 mense. Heerlike verversings en geregte is beskikbaar vir konferensiegangers.

Heerlike ontbyt, middagete en aandete voor en dit word voorgesit in ons lieflike eetkamer met sy rustige atmosfeer.

Casa Kaya Guest House and Spa se geriewe en behandelings is uit die boonste rakke en dit is beskikbaar vir gaste en die publiek. Die spa is ingerig om te voldoen aan individue, paartjies en groepe se spesifieke behoeftes - doen gerus navraag oor ons pasgemaakte behandelings.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Ligging

  • Blydelaan 154, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blydelaan 154, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1ZjQ0NDRkLWViY2UtNDkzNi05NjM5LWY0YThjMmM5YTA1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense 154 Blyde Avenue Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.681021757777 28.214211938098