Sedgefield Akkommodasie by Casa La Fleur | LekkeSlaap
+17

Casa La Fleur

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet My Vrou-weg 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Casa La Fleur bied selfsorg-eenhede in die kusdorpie Sedgefield. Die perseel is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken. Verblyf word in 2 individueel versierde eenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en is oopplan. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie wat basies toebehore het om etes mee voor te berei, daar is ook eetgerei en breekware. Die eenhede het elk 'n waaier, verwarmer, TV en gratis WiFi. Die perseel het 'n gemeenskaplike tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Casa La Fleur is sowat 900 m vanaf die Toeriste Inligtingskantoor, 1 tot 2 km vanaf restaurante en winkels en 2,3 km vanaf Myoli-strand in die dorp. George Lughawe is 45,4 km van die perseel af, 10 km vanaf Lakes Area Nasionale Park, 3 km vanaf Sedgefield Mark, 4,2 km vanaf Groenvlei-meer, en Swarvlei-meer is 5 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Piet My Vrou-weg 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet My Vrou-weg 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34631f7dbb62a31167ef6ca304ea5a6f5f72035d0e6fedccec10d2c4701f885d20a9957603c47986ede2572e7d3855bb44d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 5 Piet My Vrou Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -34.0181165 22.8115957
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za