Bantrybaai Akkommodasie by Casa Leon | LekkeSlaap
+12

Casa Leon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avenue St Leon 3 , Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Casa Leon bied ‘n uitsig oor die see en Bantry Bay, en het slaapplek vir 12. Dis ideaal vir paartjies en gesinne.

Dié tripelverdiepingvilla beskik oor 5 en suite-kamers en elke kamer het lugversorging en lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en stort. Die ander kamers het koningingrootte-beddens. Elke kamer het satelliet-TV en elke badkamer het ‘n verhitte handdoekreling.

Die moderne oopplan-kombuis is toegerus met ‘n stoof, mikrogolf en yskas. Die waskamer het ‘n wasmasjien. Daar is ook ‘n etenstafel vir 14 en die sitarea lei na ‘n swembad vanwaar daar ‘n uitsig oor die see en Bantry Bay is.

Die tweede sitarea het ‘n TV en lei na die agtertuin met ‘n fonteintjie en eetarea. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die villa bied ook ‘n studeerkamer wat in ‘n ekstra kamer omskep kan word en ook ‘n badkamer het.

Die swembad is verhit en ‘n heining is op versoek beskikbaar. Die villa het ‘n alarmstelsel, geslotekringtelevisie en gewapende reaksie. ‘n Motorhuis is beskikbaar.

Casa Leon is 1 km vanaf Saunders Rock's Beach, en 3 km vanaf Clifton 1st Beach en Clifton Beach. Kaapstad bied verskeie trekpleisters, soos die V&A Waterfront, Tafelberg en Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin. Doendinge sluit voetslaan en wynproe in.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Leon sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Avenue St Leon 3 , Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avenue St Leon 3 , Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeGKQe7ZNsb566ZRmMULMnHuzQ3I68tdUIvw2XzNd8LWD4JIOVM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 12) 3 Avenue St Leon Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.929936 18.378509
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za