Wes-Rand Akkommodasie by Casa Lumini Guesthouse | LekkeSlaap
+18

Casa Lumini Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 66 Oranje Straat, , Carletonville, 2499, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Casa Lumini is 'n veilige gastehuis in Carletonville! Casa Lumini beteken "Huis van Lig" en die naam is geïnspireer deur die Ikandla-betekenis van "kers". Casa Lumini is die tuiste van die wêreldbekende Ikandla Hand Crafted Candles wat deur die kunstenaar Lourina Coetzee gemaak word. Lourina werk en leef op die perseel en haar oorspronklike kunswerke word in en om die gastehuis uitgestal.

Casa Lumini bied ruim, luukse en suite-kamers (storte), 'n wittebroodskamer, en 'n klein konferensielokaal. Daar is soveel verskillende verblyfopsies: selfsorg, B&B, of B&B met aandete. Ons het braaigeriewe, konferensiegeriewe en veilige parkering beskikbaar.

Casa Lumini sal jou verblyf in Carletonville onvergeetlik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Casa Lumini Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 66 Oranje Straat, , Carletonville, 2499, Gauteng
  • Gaste dink Casa Lumini Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 66 Oranje Straat, , Carletonville, 2499, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NGY5ZTA5LTA3MTItNGRjMi05N2I4LWEwNWU3MmJjM2QyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 66 Oranje Street Oberholzer 2499 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.349096 27.385166
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za