Paternoster Akkommodasie by Casa Marikka | LekkeSlaap
+13

Casa Marikka

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Casa Marikka is 'n pragtige selfsorghuis wat in Paternoster ongeveer 80 m van die strand af geleë is.

Die huis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n solderkamer bo en 'n oopplan-kombuis en groot leefarea. Verder is daar ook 'n braaikamer met 'n binnenshuise braaiplek wat na 'n beskutte binnehof lei. Die huis bied gedeeltelike see-uitsigte van die boonste dek af.

Die eerste slaapkamer is op die onderste vloer en is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer op die boonste vloer. Verder is daar ook 'n oop solderkamer met 2 dagbeddens wat ideaal is vir kinders.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 in die eetkamerarea. Die leefarea bied 'n TV met 'n volledige DStv-pakket.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Marikka sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Casa Marikka
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Mosselbankstraat, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Marikka het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlZDY4ZDJmLWE0ZjktNDY4NC04YzRiLTg4MTFmNTY0YjMwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Mosselbank Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.80467 17.898997
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za