Clansthal Akkommodasie by Casa Mia | LekkeSlaap
+49
+49

Casa Mia

34 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Catherineweg 24 , Wideham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa Mia bied ontspanne, gehalte verblyf met goeie diens om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Daar is 'n venue beskikbaar vir privaat funksies en klein troues vir tot 30 gaste. Daar is lieflike see-uitsigte van die dek en beskutte veranda af. Die eiendom het 'n swembad en speletjieskamer met 'n pooltafel. Die hoof-eetarea het lugversorging. Daar is braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.

Casa Mia is 45 minute suid van Durban en sowat 100 km noord van die Wild Coast Sun. King Shaka Internasionale Lughawe is 60 minute se ry en Scottburgh is net 8 km ver. Dit is ideaal vir gholfspelers en diegene wat aan die Sani2C-fietstoer deelneem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 34 resensies vir Casa Mia
Netheid
3.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • St. Catherineweg 24 , Wideham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Mia het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Catherineweg 24 , Wideham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4NWRhMzEzLTE3MWEtNDVlNy1hZGI1LTA3MTVlMTVjMThhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 34 5 1 4 24 St. Catherine Road Wideham 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.2205 30.794780555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za