LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Mia Health Spa & Guesthouse | LekkeSlaap
+33

Casa Mia Health Spa & Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Casa Mia Health Spa & Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Leandra V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, net wat ons nodig gehad het.

Ons het een nag gebly. Heerlike 24 uur - meeste van ons tyd in jaccuzzi spandeer. Dit was hemels.

Delien C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees, dankie.

Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid. Beveel dit graag aan.

Casa Mia Health Spa & Guesthouse's terugvoer

Hi Delien baie dankie vir die terugvoer, ons nooi julle uit om weer te kom kuier en vir n spa bederf sessie te bespreek

Casa Mia Health Spa & Guesthouse
Madelein L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Kamers is pragtig en ruim. Stil en mooi omgewing. Ontbyt kan bietjie aandag geniet vir prys wat 'n mens betaal.

Casa Mia Health Spa & Guesthouse's terugvoer

Hi Madelein dankie vir die terugvoer, ons sien daarna uit om julle weer hier by Casa Mia te verwelkom

Casa Mia Health Spa & Guesthouse
Andre B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing.

Die verblyf was luuks, netjies en skoon. Baie rustige omgewing en baie plekke in omgewing om te besoek.

Casa Mia Health Spa & Guesthouse's terugvoer

Thank you for choosing Casa Mia Health Spa & Guesthouse we are looking forward to welcoming you back.

Casa Mia Health Spa & Guesthouse
Nico B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik.

Sal dit aanbeveel vir enige person. En die spa was baie lekker.

Casa Mia Health Spa & Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien.

Casa Mia Health Spa & Guesthouse
Annie D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en die spa behandeling was wonderlik.

Baie gerieflik en die spa behandeling was wonderlik. Vriendelike staff.

Casa Mia Health Spa & Guesthouse's terugvoer

Middag Annie

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering.
Ons sien uit na jul volgende besoek.

Elmarie

Casa Mia Health Spa & Guesthouse
Chris C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en sal weer gaan en kan Casa Mia aanbeveel.

Diens uitstekend. Waarde vir geld. Oral fyn detail wat wys eienaars gee om vir hul plek en gaste. Regtig 'n oulike plek

Casa Mia Health Spa & Guesthouse's terugvoer

Middag Chris

Dit was vir ons heerlik om jul hier te kon ontvang het.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Spa groete
Elmarie

Casa Mia Health Spa & Guesthouse
Vian M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en blaas jou nuwe lewe in.

Baie mooi plek, rustig en die personeel is baie vriendelik. Eienaar is enige tyd beskikbaar vir enige hulp of vrae. Ontbyt en spa behandelings was absoluut uitstekend. Definitief die geld werd. Enigste nadeel is 'n bietjie grondpad om te ry. Maar al die safari's en toere kom laai jou by hek op. Naby geleë aan al die restaurante en aktiwiteite in addo.

Casa Mia Health Spa & Guesthouse's terugvoer

Middag Vian

Baie dankie vir jul besoek aan ons.
Ons sien uit daarna om jul weer hier te ontvang in die toekoms.
Spa groete
Elmarie

Casa Mia Health Spa & Guesthouse
David R - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Gesin met tieners

Good service and value for money

Very pleasant stay. Highly recommendable.

Casa Mia Health Spa & Guesthouse's terugvoer

Good afternoon David,

Thank you for your visit to Casa Mia.

We are looking forward to your next visit.

Kind regards,
Elmarie

Casa Mia Health Spa & Guesthouse
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R336 van Addo af op pad Kirkwood toe, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzNWRkNDlmLTk1YjctNDU2NC05NmUzLTVhNzZkMDQzNGU1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 On R336 from Addo to Kirkwood Addo 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-17:00 10:00 -33.54181 25.66481
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!