Clansthal Akkommodasie by Casa Mia | LekkeSlaap
+49

Casa Mia

34 resensies
Gastehuis
The Wilds
Vanaf R495
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg enkel woonstel het 2 enkelbeddens, asook 'n stort en toilet. Daar is 'n klein kombuisie met kroegyskas, stofie met twee plate, mikrogolfoond en DStv.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Enkeltarief op versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Let asb. daarop dat jou deposito nie terugbetaalbaar is nie.

Alle kansellasies 30 dae of meer voor aankoms: ons sal die deposito in krediet hou vir gaste om later te gebruik vir toekomstige besprekings. Toekoms besprekings sal onderhewig wees aan beskikbaarheid en seisoen.

Cosmos suite
Vanaf R500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het 'n badkamer met bad en aparte stort. Daar is 'n dakwaaier, twee gemakstoele, 'n kroegyskas, ketel en DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Enkeltarief op versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Let asb. daarop dat jou deposito nie terugbetaalbaar is nie.

Alle kansellasies 30 dae of meer voor aankoms: ons sal die deposito in krediet hou vir gaste om later te gebruik vir toekomstige besprekings. Toekoms besprekings sal onderhewig wees aan beskikbaarheid en seisoen.

Garden Court 1
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg en suite-woonstel geniet 'n see-uitsig en het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n bad met stort bo-oor. Daar is 'n dakwaaier, klein yskas, stofie met twee plate, mikrogolfoond en DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Enkeltarief op versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Let asb. daarop dat jou deposito nie terugbetaalbaar is nie.

Alle kansellasies 30 dae of meer voor aankoms: ons sal die deposito in krediet hou vir gaste om later te gebruik vir toekomstige besprekings. Toekoms besprekings sal onderhewig wees aan beskikbaarheid en seisoen.

Hibiscus suite
Vanaf R550
per eenheid
Beskrywing

Die en suite-kamer het 'n dubbelbed asook twee stapelbeddens in 'n kinderkamer wat aan die eenheid skakel. Die badkamer het 'n bad met stort bo-oor, en verder is daar 'n kroegyskas, dakwaaier, ketel en DStv.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Enkeltarief op versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Let asb. daarop dat jou deposito nie terugbetaalbaar is nie.

Alle kansellasies 30 dae of meer voor aankoms: ons sal die deposito in krediet hou vir gaste om later te gebruik vir toekomstige besprekings. Toekoms besprekings sal onderhewig wees aan beskikbaarheid en seisoen.

Seaview suite
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die en suite-kamer geniet 'n see-uitsig en het 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n bad met stort bo-oor. Daar is 'n dakwaaier, kroegyskas, ketel en DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Enkeltarief op versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Let asb. daarop dat jou deposito nie terugbetaalbaar is nie.

Alle kansellasies 30 dae of meer voor aankoms: ons sal die deposito in krediet hou vir gaste om later te gebruik vir toekomstige besprekings. Toekoms besprekings sal onderhewig wees aan beskikbaarheid en seisoen.

Dolphin suite
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die en suite-kamer geniet 'n see-uitsig en het 'n koninggrootte-bed, lugversorging en die badkamer het 'n bad met stort bo-oor. Daar is 'n dakwaaier, kroegyskas, ketel en DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Enkeltarief op versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Let asb. daarop dat jou deposito nie terugbetaalbaar is nie.

Alle kansellasies 30 dae of meer voor aankoms: ons sal die deposito in krediet hou vir gaste om later te gebruik vir toekomstige besprekings. Toekoms besprekings sal onderhewig wees aan beskikbaarheid en seisoen.

Kokkewiet
Vanaf R650
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel is selfsorg en het 'n dubbelbed en ook een enkelbed. Die badkamer het 'n bad met stort bo-oor, en die kombuisie het 'n stofie met twee plate, 'n mikrogolfoond en yskas asook DStv. Die woonstel het ook 'n stoep waar gaste privaat kan braai.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Enkeltarief op versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Let asb. daarop dat jou deposito nie terugbetaalbaar is nie.

Alle kansellasies 30 dae of meer voor aankoms: ons sal die deposito in krediet hou vir gaste om later te gebruik vir toekomstige besprekings. Toekoms besprekings sal onderhewig wees aan beskikbaarheid en seisoen.

Garden Court 2
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorg woonstel beskik oor 'n dubbelbed in die agterste kamer, asook twee enkelbeddens in die voorste kamer. Die badkamer het 'n bad en aparte stort, en daar is 'n stofie met twee plate, 'n mikrogolfoond en yskas, dakwaaier asook TV.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Enkeltarief op versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Let asb. daarop dat jou deposito nie terugbetaalbaar is nie.

Alle kansellasies 30 dae of meer voor aankoms: ons sal die deposito in krediet hou vir gaste om later te gebruik vir toekomstige besprekings. Toekoms besprekings sal onderhewig wees aan beskikbaarheid en seisoen.

Garden Court 3
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorg woonstel beskik oor 'n dubbelbed in die agterste kamer, asook twee enkelbeddens in die voorste kamer. Die badkamer het 'n bad met stort bo-oor, en die aparte kombuisie het 'n stofie met twee plate, 'n mikrogolfoond en yskas asook TV.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Enkeltarief op versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Let asb. daarop dat jou deposito nie terugbetaalbaar is nie.

Alle kansellasies 30 dae of meer voor aankoms: ons sal die deposito in krediet hou vir gaste om later te gebruik vir toekomstige besprekings. Toekoms besprekings sal onderhewig wees aan beskikbaarheid en seisoen.

Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Catherineweg 24 , Wideham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4NWRhMzEzLTE3MWEtNDVlNy1hZGI1LTA3MTVlMTVjMThhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 34 5 1 4 24 St. Catherine Road Wideham 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.2205 30.794780555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za