LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Mia | LekkeSlaap
+49

Casa Mia

35 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 35 resensies vir Casa Mia
Netheid
3.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5
Hester S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S
Gesin met klein kinders

Ons is warm ontvang. Die plek is pragtig.

Casa Mia is maklik om te vind. Mense is baie vriendelik en die fasiliteite is pragtig.

Margherita N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Margherita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nie welkom gevoel nie.

Die kamer wat ons in gebly het, The Wilds, het 'n klam reuk gehad, seker maar oor die een muur teen 'n helling gebou is. Dit kan maar 'n probleem afgee. Die stort het 'n lekkasie waarvan ek hulle in kennis gestel het. Die WiFi was nie binne in die kamer beskikbaar nie, so jy moes opgaan na die houtdek toe om 'n sein te kry. Die dame by ontvangs was bietjie nors gewees en half ongeskik by tye. Ander kere was sy weer vriendelik. Ek dink sy is meer 'n oggend mens, want vroeg in die more is sy baie gaaf.

Andre T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre T
Gesin met tieners

My tyd daar was onvergeetlik.

Die tyd daar was onvergeetlik. Ons was goed behandel en ons woning was pragtig. Definitief my keuse van blyplek as ons weer afgaan.

Chris D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gasvryheid.

Op gasvryheid kan jy nie verbeter nie, maar die plekkie kort aandag. Netheid ontbreek. Die beddegoed op bed is nog van vorige gaste, nie skoon nie. Onder die tweeplaatstoof is dit baie vuil gewees. Hoewel daar net die basiese geriewe is, is dit voldoende. Met in ag neming van bogenoemde is die prys wat per nag gevra word te hoog vir die plekkie.

Dylan J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan J
Gesin met tieners

Lekker wegbreek en vriendelike mense.

Verblyf was goed en baie veilig.

Sheelagh D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sheelagh D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We feel that this is expensive as there's no food provided in the main building.

The beds were lovely sleep-wise, the actual wardrobes are old, same as those in the bathroom. We ended up in Scottburgh on our 2nd night at John Dory's, did without food the first night although we were given tea on arrival. We had had a 15 hr. journey from P.E. due to the weather.

Christa C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Christa C
Saam met vriende

Ruimte vir verbetering.

Bietjie koffie, melk en suiker beskikbaar in woonstel met aankoms sou waardeer word. Ook ys in vrieskas.

Gillian D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gillian D

Onderhoud aan die plek was nie na wense nie, eintlik swak.

Badkamers nie higiënies. Teëls kort aandag, bakke van toilette en stortgordyn. In die kombuis is daar roes aan stofies. Skoonmaak van stoepe voor kamers laat veel te wense oor. Casa Mia het baie moontlikhede indien die onderhoud gereeld en toepaslik geskied.

Willie D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vriendelike atmosfeer.

Met 'n week se verblyf by Casa Mia wou ons nie weer vertrek het nie. Dit was so rustig met vriendelike diens en niks wat jou pla nie. Die pobleem met die stort was dadelik uitgesorteer. Vir die prys sal ons beslis weer daar gaan afpak.

Jane F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vakansie was lekker en het die negatiewe gevoel van die gastehuis beter gemaak.

Ek was uiters teleurgesteld met ons verblyf by Casa Mia. Skoonmaakdienste is al 'n verwagting by gastehuise, indien nie, darem skoon koppies. By ons aankoms het die eienaars ons gegroet en dan nog minstens 10 min ons laat wag om in te teken sodat hulle hul gesprek voor ons oor kliëntebetalings, wat eintlik privaat moet gebeur, kan afhandel. Die volgende oggend het die eienaars kliphard buite ons kamer sit en koffie drink en die dag bespreek, watse gaste op aarde wil dit hoor 07:00 die oggend. Ons is daar om te ontspan, hulle kan gerus meer privaatheid vir hulle gaste gun en besigheid in hulle kantore bespreek of darem net sagter. Verder was ons kamer nie uitgevee nie, ons het geen skoon handdoeke, koppies of teelepels gekry nie. Indien ek dit geweet het, sou ek darem Sunlight en 'n sponsie saamgevat het i.p.v. om dit net met my vingers te was. Ons moes ook ons eie ekstra toiletpapier koop, aangesien daar nooit genoeg was nie. En moet nie dat die naam van die Seaview Suite mens mislei nie, al view wat mens kry is van die ontvangs, lawaaierige eienaars en 'n paar palmbome.

Llewelyn S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Llewelyn S

Baie rustige verblyf.

Casa Mia het verblyfsopsies vir alle behoeftes. Dit is baie netjies en skoon. Definitief jou geld die moeite werd.

Kobus V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Baie goed.

Goeie waarde vir geld. Sal weer bespreek daar.

Eddie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie V
Gesin met klein kinders

Lekker.

Ons het dit baie geniet. Baie dankie.

Pieter E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gebly by oom Kobus.

Anna-marie C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Net een woord: Fantasties. Baie mooi omgewing!

Nelisiwe M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nelisiwe M
Saam met vriende

We booked 3 nights but slept for 2. The dogs were noisy inside while you are trying to relax.

Sinking double bunk bed, the owner locked us outside telling us we came back late. The worst part was to bathe in cold water in the morning while rushing to church. The most horrible stay ever.

Lida S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lida S
Saam met vriende

Aangenaam en gerieflik.

Vriendelike ontvangs en 'n aangename verblyf. Baie dankie.

Johan P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik vakansie gehou. Oom Kobus is 'n aangename vriendelike mens. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Ek het al by verskeie plekke in die Suidkus vakansie gehou. By baie plekke kon jy net inboek op die tyd wat hulle jou gee. Ons het drie-uur die oggend by Casa Mia aangekom en ons is met vriendelikheid verwelkom en is nog koffie aangebied. Ek sal enige tyd weer by Casa Mia bly.

Katryn S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn S
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Dit was baie lekker en 'n baie mooi gastehuis. Oom Kobus het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel van die oomblik wat ons daar gestop het.

Berry B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Berry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not good at all.

Over all not a good place to stay, due to not being clean and bad service.

Bertus D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bertus D
Gesin met klein kinders

Het nie 'n TV gehad nie en is ook daarvan beskuldig dat ek nie alles betaal het nie. Sleg behandel. Soos 'n krimineel.

Was baie sleg behandel omdat 'n balans betaling nie gewys het nie. Was gedreig met polisie voor my kind en vrou. Het vir amper die hele verblyf nie TV gehad nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Didn't have TV and was also accused of not paying in full for accommodation. Treated very badly. Actually criminal.

Was treated very badly because a balance payment did not show. Was threatened with police in front of my child and wife. Didn't have TV for almost the entire stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Angilene S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angilene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Dit was regtig baie mooi en skoon en netjies, almal vriendelik, en het uit hul pad gegaan om te help. Gaan weer bespreek vir 2017.

Britt H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Britt H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, comfortable and a superb view.

A lovely and comfortable stay close to the beach. Kobus was incredibly friendly and the view is outstanding.

Esmeralda B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda B
Gesin met klein kinders

Onspannend.

Kobus van Casa Mia is 'n baie gawe persoon, laat mens baie welkom en tuis voel. Ons sal enige tyd terug gaan en ook Casa Mia aanbeveel.

Mariet V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf teen baie bekostigbare prys.

Casa Mia is op 'n goeie plek geleë en is baie gasvry. Het verblyf baie geniet. Badkamer en kamer baie groot. Sal definitief voorstel en aanbeveel vir enige persoon wat by Clansthal of omliggende omgewing moet bly.

Jannie M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M
Saam met vriende

Nice mense!

Baie lekker gekuier. Baie vriendelike en behulpsame mense. Baie veilige parkeerplek.

Wieks D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wieks D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld

Kobus is 'n ware gasheer. Die plek het aan ons behoeftes voldoen. Sal weer van Casa Mia gebruik maak.

Karolien S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karolien S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n tragedie, hulle het ons welverdiende vakansie verwoes. Dit was glad nie aangenaam nie.

Met aankoms het alles stunning gelyk buite en ons het gedink dit gaan nou 'n lekker plekkie wees, maar toe ons inklok en die meneer vir ons ons kamer wys, was ek geskok. Dit was 'n klein krot. As jy instap slaan die muf en bedompigheid jou asem weg. Daar is geen trekkie vir lig of wind nie. Daar is 4 beddens ingedruk met 'n groot stel trappe wat in die dak vasloop, dan hoor jy hoe die mense en honde bo jou dak loop en gesels. Ons was baie ontsteld en het dadelik gekla oor dit, want as jy op die stelsel kyk en jy sien die kamer se foto's is dit stunning, maar dit is beslis nie wat ons gekry het nie. Die meneer het vir ons gesê dit is die goedkoop eenheid, en ek dink werklik hy wou net nog meer geld in sy sak druk vir die vakansie. Ek sal eerlikwaar nie eers R50 betaal om daar te bly nie. Ek het 2 klein kindertjies wat sal siek word met daai vrot reuk, en dan praat ek nie eers van geen spasie om te beweeg nie. My man het die meneer aangespreek en hy het toe ingestem om ons geld vir ons terug te gee, wat gaaf was, maar wat moes ons toe doen. Ons het maar terug huistoe gekom, want jy kry nêrens blyplek nie. Dit is baie ontstellend om te dink mense doen so iets, want jy beplan 'n lekker wegbreek en dan word jy so teleurgestel. Ek sal hulle glad nie aanbeveel nie, maak nie saak hoe mooi die ander kamers is nie, net die idee daarvan dat hy gedink het dit sal aanvaarbaar wees vir enige iemand is belaglik.

Lizelle S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklike rusplek.

Dit was lekker om daar te kan rus.

Leonora V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leonora V
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Daar is genoem dat dit 'n see-uitsig het. Ons moes teen 'n muur met 'n wasgoedlyn vas kyk agter in die hoek.

Casa Mia's terugvoer

Goeie dag Leonora,

Baie dankie vir die terugvoer. Op die hoofbeskrywing van die advertensie word genoem dat daar slegs see-uitsigte is vanaf die buite dek en stoep. Daar word nie melding gemaak in die kamerbeskrywing dat die eenheid waarin julle tuisgegaan het, enige see-uitsigte het nie. In verdere korrespondensie is ook genoem dat die gastehuis see-uitsigte het, nie die eenheid self nie.

Ek hoop dat die res van jul vakansie na wense was.

Vriendelike groete,
Kobus

Casa Mia
Willie B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Ek sal hulle beslis aanbeveel. Dankie vir die gasvryheid.

Peter F - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay in uMkomaas.

We have had a nice time at Casamia. The location is very nice and the management is friendly and helpfully in whatever you need.

Marti J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marti J
Gesin met klein kinders

Dit was lekker, privaat en stil.

Sal definitief weer van Casa Mia gebruik maak. Dankie Kobus vir jou vriendelikheid.

Paul R - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, gasvrye verblyf.

Geriewe voldoen aan ons verwagtinge.

Anton D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, homely and friendly!

We had a most enjoyable time! The service was great, we felt at home. Kobus is the best host I know. Thank you for making us feel welcome and comfortable. We will definitely see you again soon!

Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Catherineweg 24, Wideham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4NWRhMzEzLTE3MWEtNDVlNy1hZGI1LTA3MTVlMTVjMThhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 35 5 1 4 24 St. Catherine Road Wideham 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.2205 30.794780555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!