Casa Milorca
Opsomming van Resensie
Jannie S - Aug 2022
Gemiddeld
Deftig en stylvol.
Lynette C - Jul 2022
Gemiddeld
Pragtig.
Sophette G - Jul 2022
Gemiddeld
Skoon, ruim en rustige verblyf.
Mariana R - Jul 2022
Gemiddeld
Dit was heerlik om daar te oornag.
Stan H - Jul 2022
Gemiddeld
Weekend away.
Amanda S - Jul 2022
Gemiddeld
Rustige omgewing.
Lees meerCasa Milorca se terugvoer
Dankie vir die terugvoering en julle ondersteuning van Casa. As ‘n klein Karoo-bedryf waardeer ons dit baie.
Ons is regtig spyt julle vriendin het die hoofhuis te koud en donker gevind, maar beurtkrag is ongelukkig uit ons hande. Die hoë plafonne en houtvloere is nou maar ‘n eienskap van die ou Karoo-huise; Casa is in 1862 gebou en die meeste van ons gaste vind dit bekorend. Casa en inderdaad Prins Albert is baie veilig, selfs vir die enkelpersoon. Daar was ander gaste in die hoofhuis daardie aand, so julle vriendin sou nie alleen in die huis gewees het nie. Die Main Suite in die hoofhuis is inderdaad en-suite; die Passage Suite waar julle vriendin ingeboek was is nie en-suite nie, maar die badkamer is direk oorkant die kamer, slegs ‘n meter weg, en natuurlik vir daardie suite se eksklusiewe gebruik. Hierdie kamer word nie as ‘n en-suite bemark nie. Ons bedank julle weer dat julle vir Casa Milorca gekies het en hoop julle kom kuier weer in ons mooiste Karoo.
Adri D - Jul 2022
Gemiddeld
Briljant.
Geraldine L - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Lydia N - Jul 2022
Gemiddeld
Ons het Casa Milorca as 'n baie gerieflike oornagplek ervaar.
Belita H - Jun 2022
Gemiddeld
Verwelkomend en rustig.
Dr Wp S - Jun 2022
Gemiddeld
Peaceful and comfortable.
Malcolm D - Jun 2022
Gemiddeld
Ideal venue and great value.
Chris V - Jun 2022
Gemiddeld
Aangename dorpie en plekkie.
Naomi V - Jun 2022
Gemiddeld
Sjarmante ouwêreldse eenvoud.
Wielie V - Mei 2022
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam. Ek sal graag weer kom.
Lukas O - Mei 2022
Gemiddeld
Warm and cosy unit.
Fritz S - Mei 2022
Gemiddeld
We all agree, very, very nice place.
John E - Mei 2022
Gemiddeld
Baie lekker gekuier.
Andre V - Mei 2022
Gemiddeld
Awesome.
Retha D - Mei 2022
Gemiddeld
Heerlik gekuier en eet by vriendelikste mense.
Izak C - Mei 2022
Gemiddeld
Excellent.
Claudia D - Apr 2022
Gemiddeld
'n Onvergeetlike ervaring.
Lees meerDirk B - Apr 2022
Gemiddeld
Casa Milorca het bygedra om ons kuier op Prince Albert fantasties te maak.
Hendrik V - Apr 2022
Gemiddeld
Aangenaam maar verlang 'n TV.
Madelein W - Apr 2022
Gemiddeld
Fits in with the character of the beautiful town.
Linda D - Apr 2022
Gemiddeld
Groot verrassing, eerste kuier in Prins Albert.
Marius M - Apr 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly, sal weer daar bly.
Elizma B - Apr 2022
Gemiddeld
Veilig en rustige oornagverblyf op die langpad.
Mercia D - Mrt 2022
Gemiddeld
Lovely cottage in garden setting, with pool.
Janette L - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker gekuier en wil sommer daar gaan bly oor die vryheid en veiligheid.
Elana B - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Andre S - Jan 2022
Gemiddeld
Uitstekend, baie lekker gekuier.
Hanli L - Jan 2022
Gemiddeld
Was heerlik rustig, met vriendelike ontvangs en baie inligting omtrent die omgewing.
Jason H - Jan 2022
Gemiddeld
Lieflike plek met vriendelike mense.
Elize C - Des 2021
Gemiddeld
Heerlik en baie rustig.
Danie V - Des 2021
Gemiddeld
Plek met tipies outydse karakter!
Irma S - Des 2021
Gemiddeld
Karaktervolle blyplek met alles wat nodig is.
Johan R - Des 2021
Gemiddeld
Uitstekend!
Carel D - Des 2021
Gemiddeld
Heerlik oorgebly by Casa Milorca.
Hermien V - Des 2021
Gemiddeld
Netjies, bekoorlik en 'n lieflike tuin.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Neat, quaint and lovely garden.
A day of thunderstorms, quiet retreat. Garden needs little trimming though, but beautiful. Room neat with everything home-like.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Almero D - Des 2021
Gemiddeld
Aangenaam en gerieflik.
Elli M - Nov 2021
Gemiddeld
Vars lug, stilte, kamer met badkamer is pragtig en ruim, met goeie smaak. Gerieflikheid alomteenwoordig.
Lees meerMargie V - Okt 2021
Gemiddeld
Convenient location.
Marilise D - Okt 2021
Gemiddeld
Die oorslaap was ongemaklik.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Marilise, baie dankie vir die terugvoering - ons waardeer dit opted.
Ons is jammer julle was teleurgesteld, want as ‘n klein Karoo besigheid is niks vir ons belangriker as ons gaste se gerief nie. Ons was bewus van die stukkende gordyn; ‘n ander gas het dit in dieselfde week gemeld en ons het dit onmiddellik aangespreek. Dis egter nie ‘n standaardhoogte venster nie en ons moes ‘n nuwe gordyn laat maak, wat bietjie tyd geverg het. Die nuwe gordyn was nog nie gereed ten tye van julle besoek nie en daarvoor is ons baie jammer. Ons krap egter bietjie kop oor die badkamerdeur se handvatsel, want dit is beslis in plek en sonder enige skade. Dieselfde geld vir die bedkassies - hulle het nie handvatsels nie want hulle is “butler trays” en nie kassies met laaie nie.
Ons wil julle bedank dat julle vir Casa gekies het en ons hoop julle volgende besoek aan die Karoo is meer positief.
Die Casa Milorca-span
Margie V - Okt 2021
Gemiddeld
Comfortable stay.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Margie, thank you for your kind words. We are pleased that you enjoyed your stay and we hope you come and visit us in the Karoo again.
John K - Okt 2021
Gemiddeld
Lekker kuierplek: groot kombuis en slaapplek. Loopafstand na eetplekke en teater. Veilige parkering.
Adriaan S - Okt 2021
Gemiddeld
Sal dit vir enigeen hoogs aanbeveel.
Stephanie L - Okt 2021
Gemiddeld
Onaangenaam.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Stephanie, weer eens dankie vir die terugvoering. Sedert ons laaste gesprek het ons onmiddellik die probleemareas aangespreek.
Vriendelike groete,
die Casa Milorca span
Joey B - Sep 2021
Gemiddeld
Veilg, rustig, skoon en gerieflik.
Abrie K - Sep 2021
Gemiddeld
Voldoende geriwe.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Abrie, vir julle terugvoering - ons waardeer dit en hoop julle kom kuier weer in ons mooiste Karoo!
Elize G - Sep 2021
Gemiddeld
Good but old.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Elize, thank you for choosing Casa Milorca for your recent Prince Albert stay. As a small Karoo business we appreciate your support. Our “Casa” was built in 1860 so yes, it is old, and we have put cost and care into choosing antique furniture that is in keeping with the period character of our beloved Victorian property. Like many guesthouses in Prince Albert, we made the decision not to have TVs in our rooms as in our experience most guests don’t visit the Karoo to watch TV. There being no TVs is stipulated on the booking platform, so that potential guests are aware of it before they book. Regarding the hairdryer, all our suites have hairdryers and your room’s dryer was found safely in the dressing table drawer, where it is always kept, after your departure. We are sorry you did not see it there, but had you mentioned it, Estelle, our manager, would have immediately assisted. We hope you visit our beautiful Karoo again, and we thank you again for your feedback.
Louise, Salvelio and Estelle
John L - Sep 2021
Gemiddeld
A clean, comfortable and convenient place, charming and fun.
Lees meerCasa Milorca se terugvoer
Dear John and Maureen, thank you so much for your kind words.
It was so lovely to meet the two of you on your road trip, and the evening we spent together was really special and fun!
We would love to host you at Casa again, and hope that you come and visit our little dorpie and the Karoo again in future.
You really were such a special guests.
Kindest regards,
Louise and Salvelio
Johan En Christa N - Sep 2021
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike ervaring en aangename verrassing! Hartlike ontvangs, kraakskoon, keurig.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Johan, opreg dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is só dankbaar dat julle vir Casa en die Karoo so mooi ondersteun het. Julle moet beslis weer kom kuier en is enige tyd welkom.
Kobus W - Sep 2021
Gemiddeld
Wat 'n lekker kuier!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie Kobus, vir die mooi woorde. Julle ondersteuning beteken vir ons baie. Ons hoop julle kom kuier weer vir ons by Casa en in die mooie Karoo.
Baie groete, Louise, Salvelio en Estelle
Johan D - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker gerieflik en gasvry.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer julle ondersteuning.
Vriendelike groete uit die Karoo, Louise, Salvelio en Estelle
Marieta M - Sep 2021
Gemiddeld
Aangename kuier
Casa Milorca se terugvoer
Dankie Marieta. Julle was oulike gaste.
Benji S - Sep 2021
Gemiddeld
Aangename ervaring.
Conrad M - Sep 2021
Gemiddeld
Stayed in the Cottage, outside and it was wonderful. Everything you require is provided (including good WiFi) and clean.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Conrad, thank you so much for the lovely feedback. We do appreciate your support.
Andrietta G - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtige plek.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Andrietta, Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit en julle ondersteuning van Casa. Ons sal seker maak dat daar ook in die kamer ‘n spieël aangebring word; dis ‘n uitstekende voorstel.
Lanita M - Aug 2021
Gemiddeld
Alle verwagtinge oortref!
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Lanita, Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer die terugvoering en julle ondersteuning.
Helmien J - Aug 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie Helmien,
Ons waardeer.
Julle was sulke oulike gaste.
Karen R - Aug 2021
Gemiddeld
Lieflike verblyf.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Karen, ons waardeer die mooi terugvoering en julle ondersteuning van Casa en Prins Albert. Julle moet beslis weer kom kuier en is enige tyd welkom.
Alison F - Jul 2021
Gemiddeld
Stunning, clean, beautiful, conveniently located.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Alison,
Thank you so much for the lovely feedback.
We appreciate your support and would love it if you came to visit us again.
Nikki D - Jun 2021
Gemiddeld
Historic and quaint.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks so much, Nikki
We appreciate the support and are so pleased you enjoyed your stay at Casa.
Please come and visit us again.
Johann M - Jun 2021
Gemiddeld
Unieke rustigheid en Karoo- omgewing.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering Johann.
Die Karoo wag vir julle.
Grietjie H - Mei 2021
Gemiddeld
Goed genoeg.
Casa Milorca se terugvoer
Ons sal so maak.
Baie dankie dat julle kom kuier het.
Ons is dankbaar vir julle ondersteuning.
Koot S - Mei 2021
Gemiddeld
Stil omgewing.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie dat julle vir Casa gekies het.
Ons waardeer die ondersteuning en terugvoering opreg.
Martin H - Mei 2021
Gemiddeld
Baie lekker verblyf, netjies en baie mooi, rustige kuier.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Julle was pragtige gaste en ons hoop julle kom kuier weer.
Nanno E - Mei 2021
Gemiddeld
Baie gesellige kuierplek!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie Nanno,
Kom kuier weer vir ons in die rustige Karoo.
Marius G - Mei 2021
Gemiddeld
Very comfortable and all we needed was there. Location is perfect and close to the CBD within easy walking distance.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks so much, Marius.
We appreciate the support and would love it if you came to visit Casa and our beautiful little town again.
Johan K - Mei 2021
Gemiddeld
Pragtige plekkie, skoon, netjies en goeie waarde vir geld.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Johan, vir die mooi woorde en julle ondersteuning. Ons waardeer!
Elzette Z - Apr 2021
Gemiddeld
Awesome!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Elzette! Julle is oulike gaste en moet weer kom!
Corlia S - Apr 2021
Gemiddeld
Hartlike Prins Albert gasvryheid!
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Corlia,
Baie dankie dat julle in die Karoo en by Casa kom kuier het.
Julle was oulike gaste en ons waardeer julle ondersteuning.
Gert G - Apr 2021
Gemiddeld
Twee aande, lekker gebly.
Marietta C - Apr 2021
Gemiddeld
Fantasties
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Marietta! Ons is so bly julle het vir Casa gekies.
Tertius V - Mrt 2021
Gemiddeld
We enjoyed the stay - clean and warmth.
Casa Milorca se terugvoer
Thank you for your feedback and support... we appreciate it!
Elsabe C - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was 'n lekker bederfervaring en goeie waarde vir geld.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Elsabe, baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer julle ondersteuning en is bly om te hoor julle wil weer kom kuier. Ons is so jammer oor die beskuit, dit was absoluut ‘n glipsie en beslis nie gewoonlik die geval nie. Ons sal dit opmaak aan julle.
Hennie G - Mrt 2021
Gemiddeld
Goeie kommunikasie voor aankoms en goeie ontvangs.
Casa Milorca se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Ons hoop julle kom kuier weer op ons Karoo-dorpie!
Gerhard T - Mrt 2021
Gemiddeld
Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.
Casa Milorca se terugvoer
Dankie vir die terugvoering en julle ondersteuning. Ons waardeer dit!
Mana W - Mrt 2021
Gemiddeld
'n Veilige, netjiese, rustige en koel hawe ná 'n lang warm reis!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, julle was oulike gaste en moet weer kom kuier!
Maryna M - Mrt 2021
Gemiddeld
Heerlik gekuier.
Casa Milorca se terugvoer
Dit sal vir ons soveel beteken as julle weer kom kuier! BAIE dankie vir die mooi woorde en julle ondersteuning.
Liezl J - Jan 2021
Gemiddeld
Baie oulike plek en stapafstand van alles in die dorpie.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, ons is so dankbaar vir die mooi terugvoering en julle ondersteuning beteken vir ons baie!
Louise W - Jan 2021
Gemiddeld
Lovely place to stay for a night.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks for alerting us. We have addressed this and are so grateful for your support.
Jacobus D - Des 2020
Gemiddeld
Aanwysings was nie duidelik nie. Verdermeer is die naambord geensins opsigtelik nie.
Casa Milorca se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, dit sal ons aandag ontvang.
Johan B - Des 2020
Gemiddeld
Beslis die moeite werd om hier te oornag.
Casa Milorca se terugvoer
Julle was baie spesiale gaste en ons is só bly julle het vir Casa gekies. Julle moet weer kom - die Karoo wag vir julle!
Pierre S - Des 2020
Gemiddeld
Goed genoeg.
Casa Milorca se terugvoer
Dankie Pierre, ons hoop julle kom weer.
Hanlie V - Des 2020
Gemiddeld
Daar gebly vir Radio Khalahari Orkes se optrede in Prins Albert!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Hanlie. Julle moet weer kom!
Anna D - Des 2020
Gemiddeld
Oornagstop tussen die Kaap en Gauteng om vakansie op ’n hoë noot af te skop.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Ilse, vir die mooi terugvoering. Dit beteken vir ons baie.
Johan S - Des 2020
Gemiddeld
Was so lekker en spesiaal. Juweel in die Karoo.
Casa Milorca se terugvoer
Julle is só welkom om weer te kom! Baie dankie vir julle ondersteuning, ons is opreg dankbaar.
Hendriette L - Des 2020
Gemiddeld
Netjies en rustig.
Casa Milorca se terugvoer
Dankie Hendriette, ons is bly julle het julle tydjie by Casa en ons dorpie geniet!
Annabe J - Des 2020
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly, alles daar wat nodig was. Gemaklik.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Annabe, julle was sulke spesiale gaste en ons is dankbaar dat julle ons by Casa ondersteun het. Julle moet beslis weer kom!
Robert Z - Nov 2020
Gemiddeld
Simply the best.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Robert,
Thank you so much for your kind words. You are a wonderful guest and we so appreciate your support!
Alvin M - Nov 2020
Gemiddeld
Homely with all needs catered for.
Casa Milorca se terugvoer
Thank you, Alvin, for your kind feedback. Please come and visit us again!
Deon E - Nov 2020
Gemiddeld
Goed geleë en gerieflik.
Casa Milorca se terugvoer
Julle sal maar net weer moet kom! Baie dankie, Deon, vir die mooi woorde.
Francis N - Okt 2020
Gemiddeld
Het 'n gastehuis verwag nie 'n selfsorg nie.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sit nie ontbyt voor nie maar daar is ‘n tee, koffie en beskuitstasie in al die kamers, en oulike, bekostigbare plekkies binne onmiddellike loopafstand. Só is dit moontlik vir ons om die prys vir ons kamers laag te hou en dan ook plaaslike besigheidjies te kan ondersteun.
Fred R - Okt 2020
Gemiddeld
Quiet, homely, lovely ambiance, walking distance to eateries and entertainment
Casa Milorca se terugvoer
Dear Fred, thank you so much for your feedback. We are so pleased you enjoyed Casa and we hope to see you in our beautiful Karoo town again in future!
Thank you for alerting us to the light; we will approach the neighbours about it.
Dick S - Mrt 2020
Gemiddeld
Pragtige skoon kamer met al die geriewe. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.
Casa Milorca se terugvoer
Ons is so dankbaar vir die goeie terugvoering en hoop julle kom kuier weer by ons in die Groot Karoo. Alles wat mooi is!
Doreen M - Feb 2020
Gemiddeld
Heerlik rustig. Geen TV in kamer en dit was absoluut perfek. Heerlik afgeskakel.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Doreen. Ons hoop julle kom kuier weer!
Graeme R - Jan 2020
Gemiddeld
Very comfortable stay in large bedroom and en-suite within very close proximity to all the town has to offer.
Jeanni D - Jan 2020
Gemiddeld
Netjies en vriendelik.
Paul L - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle moet weer kom.
Estelle C - Des 2019
Gemiddeld
There is a braai and kitchen so you can make your own food.
Casa Milorca se terugvoer
Thank you for your feedback, we appreciate it.
Chloe V - Des 2019
Gemiddeld
Walk into town.
Casa Milorca se terugvoer
Thank you for your kind feedback. We’d love to host you again in future.
Ina O - Des 2019
Gemiddeld
Baie tevrede.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Ina. Julle moet weer kom. Die Karoo wag vir julle.
Thersia C - Des 2019
Gemiddeld
Gerieflike, rustige verblyf met vriendelike ontvangs.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Thersia. Julle moet beslis weer kom.
Fouche B - Okt 2019
Gemiddeld
Ons was vir 'n troue, en die verblyf was perfek vir dit.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Fouche. Ons waardeer jul terugvoering.
Natasha B - Okt 2019
Gemiddeld
Ons het vreeslik lekker gebly.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Natasha. Ons waardeer julle ondersteuning. Die Karoo wag vir julle!
Colleen S - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlike warm ontvangs!
Casa Milorca se terugvoer
Baie Dankie dat julle vir Casa Milorca én Prins Albert gekies het! Ons waardeer julle ondersteuning en hoop julle kom kuier weer.
Lisette (tutu) W - Sep 2019
Gemiddeld
The perfect spot in Prince Albert.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Tutu,
Thank you so much for the excellent feedback. We are grateful and hope you will return to Casa Milorca, and Prince Albert, to visit us again in future!
Alet M - Sep 2019
Gemiddeld
We were welcomed by Estelle and immediately felt at home. Everything we needed was there.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks so much, Alet. We really appreciate the feedback and look forward to hosting you at Casa Milorca again in future!
Karen M - Sep 2019
Gemiddeld
A lovely home in Prince Albert.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks so much for choosing Casa Milorca. We would love to welcome you again in future.
Franscois C - Jul 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Franscois, Dankie vir die voorstelle en dat julle vir Casa Milorca gekies net.
Ons waardeer!
Patricia B - Jul 2019
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en netjies.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie dat julle kom bly het. Ons waardeer die terugvoering!
Cathleen H - Jun 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde!
Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom kuier weer.
Dawie Du Plessis D - Mei 2019
Gemiddeld
Aangename ervaring.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie dat julle vir Casa Milorca gekies her.
Kom asseblief weer!
Erik E - Mei 2019
Gemiddeld
Baie billik en goeie ligging, parkering agter hekke.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Erik, vir die mooi woorde en dat julle vir Casa Milorca gekies het. Niks kan ons blyer maak as dat julle julle tydjie op Prins Albert geniet het nie!
Thea L - Mei 2019
Gemiddeld
Absoluut wonderlik!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Thea. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom kuier weer op ons mooi dorpie!
Lorraine B - Apr 2019
Gemiddeld
Picture Perfect! Binne en buite.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet! Prins Albert is inderdaad sekere tye van die jaar baie bedrywig.
Alles wat mooi is - die Karoo wag vir julle!
Hendi W - Apr 2019
Gemiddeld
Lieflike Karoo gasvryheid op sy beste!
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Hendi, ons is so dankbaar vir die mooi woorde. Baie dankie dat julle vir Casa Milorca gekies het! Ons hoop julle kom kuier eendag weer op ons mooi dorpie.
Alison M - Mrt 2019
Gemiddeld
It was simply amazing. It had everything we needed and more.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Alison,
Thank you so much for the kind words, which mean the world to us! We would love to host you at Casa Milorca again in future.
Ben J - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustige en stil battery-laaiende verblyf!