George Akkommodasie by Casa Né | LekkeSlaap
+26

Casa Né

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adolphus-laan 14, King George Park, George , 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Casa Né is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 7 gaste in King George Park, George word en omring deur gholfbane.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die ander 2 kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank is ook beskikbaar in die sitkamer op die eerste verdieping.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die huis bied 2 sitareas, en gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n TV met DStv, of in die sitkamer op die eerste verdieping wat lei na 'n balkon met 'n uitsig op die berge. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan in die tuin met braaigeriewe ontspan. Parkeerplek is ook beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis.

George bied verskeie doendinge soos hengel, gholf, stap, voetslaan, fietsry en 4x4-roetes, kaasproe, aarbeipluk en bierproe, asook die Outeniqua Vervoer Museum. Gewilde swemstrande is ook baie naby.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Né sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Casa Né
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Adolphus-laan 14, King George Park, George , 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Né het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adolphus-laan 14, King George Park, George , 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0cb01055d8ef2f55e93946459c75337d117244676cd7a36ab0211d90f90e7d2a7470f2657de5f0ab2c53e6d1b537e7d112a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 14 Adolphus Lane King George Park 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.962248089114 22.443630940493
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za