Mosselbaai Akkommodasie by Casa Nautica 215 | LekkeSlaap
+27

Casa Nautica 215

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Nautica 215 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Mosselbaai. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand.

Die grondvloerwoonstel het 2 slaapkamers, is smaakvol gemeubileer en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die stoep. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en kooktoebehore. In die sitkamer is daar 'n TV met DStv Premium en dit bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en 'n buite-etenstafel.

Veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel beskikbaar.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, visvang, skubaduik, gholfspeel, voetslaan en 4x4 geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Nautica 215 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Casa Nautica 215
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Nautica 215 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKlfzxe5me3k9484lV0aP5zqJvRxvDY9stSaitDYlueJ2AZLIkr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Bakke Road De Bakke 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-16:00 10:00 -34.171792759495 22.122746219096
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za