by Casa Seaviews | LekkeSlaap
+39

Casa Seaviews

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanweg 9, Seaview, Clarendon Marine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Seaviews is 'n gastehuis in Seaview net buite Gqeberha (Port Elizabeth) teen die see.

Dié gastehuis bied 2 dubbelkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Die dorpie het 'n kruidenierswinkel, drankwinkel, apteek en restaurant. Dis net 25 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Casa Seaviews
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Chapmanweg 9, Seaview, Clarendon Marine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Casa Seaviews het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanweg 9, Seaview, Clarendon Marine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVklVB0ma9uhbVECo0ROD7aUk8mAFdyOjcW37YC17DDtA4gTPfl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 9 Chapman Road Seaview 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.014178484657 25.356155108212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem