Lawrence Rocks Akkommodasie by Casa Trio | LekkeSlaap
+43
+43

Casa Trio

Selfsorg
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead 28, 01 Casa Trio, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa Trio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n duplekswoonstel in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks, Margate. Die kompleks is net 260 m van die see af.

Die duplekswoonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n tweede badkamer wat deur die ander 2 slaapkamers gedeel word. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het rusbanke en 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is 2 ekstra slaapbanke vir kinders.

Gaste het toegang tot 'n dubbelmotorhuis met 'n outomatiese deur. Die kompleks bied 'n beskutte vermaakarea met 'n see-uitsig. Dit is die ideale plek vir 'n braai of om rondom die gemeenskaplike swembad te ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Trio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Homestead 28, 01 Casa Trio, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead 28, 01 Casa Trio, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb20a2e3d28b41b07810cd867f1626e7c2b9cef04ec739038e8280db3a16fcb1e187a99c6bcf646c361c952810e44e3bcadbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (plek vir 6) 28 Homestead 01 Casa Trio, Lawrence Rocks 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.869061933069 30.36569628032
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za