Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Uvongo 107

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenswaystraat, 107 Casa Uvongo, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Uvongo 107 is in Uvongo en is ideaal vir vriende of 'n gesin. Dis naby verskeie winkels, restaurante, loopafstand van die hoofstrand, aktiwiteite en trekpleisters. Dit bied ook 'n 180°-see-uitsig en Beacon Beach kan ook gesien word.

Dié woonstel beskik oor 2 kamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, en wasbak en daar is 'n aparte toilet. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea met slaapplek vir 2 kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n 2 Snappy Chef-kookplate, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, toebroodjierooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en eethoekie.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met OpenView HD. Gaste kan op hul eie toepassings inteken.

Daar is onderdak-braaigeriewe in die kompleks en 'n groot stoep met 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel is op die eerste verdieping en die parkeerplek is op die grondverdieping.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir sleepwaens.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Uvongo 107 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Casa Uvongo 107
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Ligging

  • Queenswaystraat, 107 Casa Uvongo, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Uvongo 107 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenswaystraat, 107 Casa Uvongo, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7346c996df05b25c3bc14457d824652bd03a324aaacbf8f1d4170b62c29ae15b64ac9df2274c2310462d41ce507a8c20be3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Queensway Street 107 Casa Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.840021523734 30.393323417119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem