Beacon Rocks Akkommodasie by Casa Uvongo 1 | LekkeSlaap
+18

Casa Uvongo 1

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Uvongo 1 bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dis binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, strand, doendinge en besienswaardighede.

Die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het genoeg kasruimte en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hulle eie dekodeerders, slimkaarte en afstandbeheer bring. Let asb. dat PVR en Explora nie geskik is nie. Die eetarea het genoeg sitplek en gaste.

Die huis het 'n patio met buitemeubels.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe, asook 'n speelarea vir kinders.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Uvongo 1 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Casa Uvongo 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Uvongo 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R530
per nag (plek vir 6)
Vanaf R530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn7LrroEoj9InObRDVi4Qe2P7C1U0m3wyy5jgY5or1Cqk6b4nty?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R530  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.840226880988 30.393686383341
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za