Casa Viola

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 16 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Casa Viola bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige eenslaapkamerwoonstel in Bloubergstrand. Dié woonstel is stapafstand van die strande, kafees, restaurante en kroeë geleë.

Die woonstel is smaakvol ingerig en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer, 'n eetkamertafel met 2 stoele en 'n sitkamertjie met 'n TV. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser.

Die woonstel is slegs 8 minute vanaf die Bayside Mall en die Table View Mall geleë. Daar is 'n MyCity-bushalte net buite die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Casa Viola sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casa Viola gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R630 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af. Geldig vanaf 16 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za