De Rust Akkommodasie by Casa18 | LekkeSlaap
+8

Casa18

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 11 Mrt 2020 tot 31 Mei 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Lous-straat 18, De Rust, 5560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R510 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Casa18 is 'n pragtige erfenishuis in die Klein Karoo-dorpie, De Rust. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf in 2 gastekamers en die ligging bied toegang tot Meiringspoort en die Swartbergpas.

Elke gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die eerste kamer is aan die voorkant van die huis en het 'n koningingrootte-hemelbed, Die kamer het 'n uitsig oor die voorstoep en tuin. Die tweede kamer is in die middel van die huis en het 'n koningingrootte-bed. Albei kamer het toegang tot badkamergeriewe wat gedeel word. Die hoofslaapkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi. Die eienaars se honde en katte woon ook op die perseel, so troeteldiere word nie toegelaat nie. Die honde is nie so lief vir kinders nie, so gaste moet asb. bewus wees hiervan.

Die gastehuis het 'n agterplaas met sitplek en 'n braai-area. Dis 35 km vanaf Oudtshoorn en 63 km van die Kango-grotte af. Die omliggende area bied volstruisplase en Route 62 wat deur lieflike dorpies soos Calitzdorp en Barrydale strek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Le Lous-straat 18, De Rust, 5560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Lous-straat 18, De Rust, 5560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22215644a1c4b550558daf53e988de3fa68b2a34444253982f1c526926421671c43ffdc9ef95da05ab7aeeeb74d79cb477b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R510  per nag (vir 2 persone) 18 Le Rous Street De Rust 5560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.4899214 22.537384988955
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za