Casabello

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casabello bied gehalte-verblyf in 'n gastehuis in die woonbuurt Waverley, in Bloemfontein. Dié gastehuis is 3,1 km vanaf die Oliewenhuis Kunsmuseum, 4,1 km vanaf die Nasionale Museum van Bloemfontein en 4,3 km vanaf Northridge Mall.

Die gastehuis het 10 kamers wat elk koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en badhanddoeke het. Ontbyt is ingesluit en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis het 'n stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook geslotekringtelevisie op perseel vir veiligheid.

Besienswaardighede en doendinge in die omliggende omgewing sluit in: die Sand Du Plessis Teater, Mega World, Boyden Observatory en Gallery on Leviseur. Bram Fischer Internasionale Lughawe is slegs 9,6 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casabello gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za