Stellenbosch Akkommodasie by Casablanca B&B | LekkeSlaap
+14

Casablanca B&B

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Taack-weg 3, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casablanca B&B is teen die hange van die Stellenboschberge geleë met 'n pragtige uitsig op Tafelberg in die verte. Ons bied 'n Mediterreense leefstyl in 'n stil buurt in 'n doodloopstraat, met 'n pragtuin waarin jy kan ontspan. Casablanca B&B is 45 minute vanaf Kaapstad en in die hartjie van die wynlande op die Stellenbosch Wynroete.

25 minute se stap bring jou tot in die hartjie van hierdie historiese dorp met sy verskeidenheid restaurante, kunsgalerye, historiese besienswaardighede en staproetes. 2 uitsonderlike gholfbane en die nabygeleë walvisroete voltooi die prentjie. Die pragtige strande van Valsbaai is net 15 minute ver.

Ons bied 3 luukse gastekamers met lugversorging, en suite-badkamers, 'n sitkamer, binnebraai en swembad. Elke gastekamer het 'n privaat stoep. Daar is 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Casablanca B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Van Taack-weg 3, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casablanca B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Taack-weg 3, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGo6xhhJaAABzEi6wYN2IPrw0TUaGTan6VTIMHlrQYkdAweE7CY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 van taack Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.954329 18.865255
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za