Casablanca Cabanas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casablanca Cabanas is in 'n rustige omgewing omring deur bome geleë en dis 4,5 km vanaf Bloemfontein-sentraal. Die instansie is in 'n veilige area met elektriese heinings, toegangsbeheer en onderdakparkeerplek.

Elke cabana het lugversorging, 'n en suite-badkamer, TV met DStv en 'n kombuisie. Gratis WiFi is ook beskikbaar en daar is braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casablanca Cabanas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za