Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casablanca Overnight Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Casablanca Overnight Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Deon W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, vriendelik, behulpsaam en veilig.

Baie lekker. Dit wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker oornag ervaring.

Baie aangenaam, en ons was bederf met 'n heerlik tuisgebakte broodjie met egte botter en tuisgemaakte appelkooskonfyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianne M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quirky, neat and clean. Great place to stay.

Brilliant place, so full of old history and quirky things. Love how you feel part of a home but have your own space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs een nag oorgeslaap op ons roete Kaap toe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari S
Saam met vriende

Eksentrieke gasvryheid tussen êrens en nêrens.

'n Welkome bestemming na 'n lang dag op die pad. Eksentrieke ou huis met ruimte en karakter. Rui het vir ons 'n wonderlike aandete voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van Zyl D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Van Zyl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflike verblyf wat heelwat verbeter kan word met 'n klein bietjie opknapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcomb D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful.

Stayed overnight and thoroughly enjoyed the peace and quiet. Our host was fantastic and we enjoyed a lovely braai, after which we retired to our clean, air-conditioned room. Lovely place. Rejuvenating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic maar skoon.

Lekker gebly. Die kamers is basies maar skoon. Waarde vir geld. Heerlik geëet by die Windpomp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie J V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie J V
Saam met vriende

Iets anders en baie rustig asook redelik veilig.

Ideale oornag vir toere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lem M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Everything was perfect. The room was clean, the shower was hot, the braai area was excellent. The host was warm, friendly, and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Ek het een Sondagaand oornag. Baie gemaklik en gerieflike oornag plekkie op 'n klein plekkie in die groot ooptes van daardie wêreld. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant en uniek.

Die gastehuis het baie karakter met genoeg leesstof, oudhede en ander artefakte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice spot to stay over en-route to Kgalagadi National Park.

Rue was a great host. Interesting decor, and nice to be in a spot in town that was almost farm-like!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders!

'n Anderwêreldse ervaring, hartlike welkom en heerlike, vars tuisgebakte brood!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op pad na Kgalagadi, en Brandvlei was 'n gerieflike halfweg-stop.

Die verblyf is wat mens kan verwag vir die goedkoop prys. Dit was nogal koud, so die winterslakens, elektriese kombers en lugverwarmer was baie welkom. Die beste aanbeveling was om die aand by die Rooi Windpomp te gaan eet. Die restaurant is langs die R27 en werklik die moeite werd vir enige persoon wat selfs middagete langs die pad wil nuttig! Hulle Windpomp-burger (200 gram gemaalde skaap) is so groot dat mens dit maklik kan deel. Ongelooflike waarde vir geld en fantastiese plattelandse gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick H
Besigheidsreis

Great, neat and safe.

Really enjoyed the calm quiet atmosphere. The owner was really helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Inge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal volgende keer dalk net 'n entjie verder reis.

Opsies in die omgewing was baie min en daarom 'n geval van "supply en demand". Sal volgende keer eerder entjie verder reis tot 'n groter dorp met meer opsies. Ons hou van "off the beaten track", Rui was 'n baie aangename en behulpsame gasheer en die kamer was ook netjies en ons het lekker geslaap. Dit was egter effe ongemaklik want die kamer was nie en suite, die toilet het nie lekker gewerk nie en die water was baie min in die badkamer asook yskoud. Sal nie aanbeveel vir mense met kinders agv die honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Gesin met tieners

Sien sterre.

Casablanca was `n heerlike verassing op Brandvlei wat gewoonlik net `n oornagstop is. Huis is ruim, lekker groot kamers en badkamers met alle geriewe wat nodig is. Interessante tema en boeke. Lekker buitebraai-area. Baie stil area en vriendelike eienaar en bure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker in Brandvlei.

Rui kan mens tuis laat voel. En gee baie inligting van omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj V

Was 'n gooie oornagstop.

Was 'n goeie oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jim B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prettig en plesierig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan H
Saam met vriende

'n Heerlike vriendelike en ontspanne atmosfeer.

Selfs met kragonderbrekings was daar alles wat nodig was. 'n Kleinigheid was dat die water in ons badkamer nie uit die wasskottel of stort mooi wou uitloop nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Gasheer vriendelik en kon ons inlig oor dinge in en om die dorp. Het ook oulike diere op perseel. Lekker braai en kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xagene D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D
Saam met vriende

Fantastiese plek in die klein dorpie Brandvlei.

Lekker gekuier saam met ons gasheer. Hy het uit sy pad gegaaan om als vir ons lekker te maak. Baie ekstras, soos sy tuisgemaakte melktert, ens. Alles mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mika B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mika B
Saam met vriende

Pragtige oudhede in die huis. Het ou herinneringe laat herleef.

Baie interessante braai-opset buite. Was 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rui baie aangenaam en goeie gasheer.

Waarde vir geld en baie veilig met pak "honde".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clare H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfy beds. Extensive kitchen amenities and communal lounge/braai area. Convenient stop over on route to Kgalagadi.

Rui, our host, was very friendly, helpful, and innovative. The décor at Casablanca is quite eclectic and quirky with its old movies theme. We enjoyed meeting all his animals on the small holding. We also enjoyed eating at the Windpomp Restaurant Rui recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant en gesellig.

Baie vriendelike en tegemoetkomende gasheer. Ruim vetrekke. Alles wat ons nodig gehad en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé K
Saam met vriende

Dit was 'n interessante ervaring.

Aanvanklik het ons ons bedenkinge gehad, maar die plek het 'n ouwêreldse sjarme. Rudie, die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Teen 19:00 het die hele gehuggie toegemaak. Daar was 'n doodse stilte. Ons het heerlik onderdak by die braai gekuier en die stilte geniet en die skouspel van donderblitse in die verte. Dit is 'n klein gehuggie, maar lekker sentraal halfpad tussen Upington en Calvinia. Die enigste klagte is die kalkwater wat krane laat vassit het. Maar dit is soos dit nou maar in daardie wêreld is. Daar kan niks aan gedoen word nie. Dis die water van die omgewing met sy uitdagings en dit is 'n droë wêreld waar water nie gemors kan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casablanca Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelikheid. Ons is bly julle kon die stilte en vrede geniet.

Casablanca Overnight Accommodation
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charl Cilliers-straat 41, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA504d364bf2a66924964f404e644882979943a5f37e1e26b9b4ebded975fd1e29d0ba1cdeb77c06d32b764959483867593cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 41 Charl Cilliers Street Brandvlei 8915 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.4602039 20.4884262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem