LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casablanca's - A Farmstyle Stay | LekkeSlaap
+52

Casablanca's - A Farmstyle Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van R40/R538 Hoofweg, Plaas de Rust, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casablanca's - A Farm Stay skuil op 'n privaat makadamiaplaas in die prentjiemooi Hazyview wat net 11 km van Numbi-hek af geleë is - die naaste hek aan die Krugerwildtuin.

Verblyf word in 'n kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n stoepie en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n etenstafel en stoele aangebied. Aandete en piekniekpakkies kan op versoek en teen ekstra koste deur die eienaars voorberei word. Dit is 'n unieke, informele blyplek wat klein tot medium-grootte troeteldiere toelaat. Die personeel en vriendelike troeteldiere sal gaste met aankoms verwelkom.

Ná 'n lang dag van verken, kan jy terugkom en die impalas salig sien wei soos jy die plaas binnery. Koel in die swembad af, kuier langs die vuur of gooi 'n vleisie oor die kole. Gaste kan die gewilde toeristebestemmings, soos Sabi, Graskop, Pelgrimsrus, God's Window, Blyderivierspoort en die Krugerwildtuin in die omgewing besoek.

Daar is 'n hele rits restaurante, kitskos-restaurante en kuriowinkels in die area.

Nabygeleë doendinge sluit avontuurparke, Elephant and Horse Whispering, watervalle en voetslaanroetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by Casablanca's - A Farmstyle Stay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van R40/R538 Hoofweg, Plaas de Rust, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van R40/R538 Hoofweg, Plaas de Rust, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb9bd0aabf01cd50dd211447906f38e4121f169434e07375a22af66c6606b4d5398e1d7f309dfe1f59067082a9fee44a2df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) Just off Corner of R40/R538 Main Road Farm de Rust 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.065022306465 31.133136341972
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!