Ladysmith Akkommodasie by CasaKaya | LekkeSlaap
+24
+24

CasaKaya

Gastehuis
  • Vanaf R970 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrismith-weg 25, Ladysmith , 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

CasaKaya is 'n gastehuis in Ladysmith wat deur die eienaar bestuur word. Dit is die ideale stopplek tussen Johannesburg en Durban.

Die verblyf word in Dubbel-, Deluxe-, Tripel- en Gesinskamers gebied wat elk 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort het. Die kamers het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

'n Engelse of kontinentale ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en word elke dag in die eetarea bedien.

Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Harrismith-weg 25, Ladysmith , 3370, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrismith-weg 25, Ladysmith , 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV8l4PjP9zVFipjVm7VpUYJj2WPPZ7kguFLXIKOjstexElek7xp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R970  per nag (vir 2 persone) 25 Harrismith Rd Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.556368169972 29.769070787697
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za