LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casamento Lodge | LekkeSlaap
+50

Casamento Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Casamento Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eduard  - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard
Saam met eggenoot / lewensmaat

Conveniently situated close to Bela-Bela an Modimolle.

Great to relax and watch the Kudu's and Nyala walking free around the lodge.

Alice G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice G

Ons kuier was rustig en gerieflik net wat ons op soek was.

Die huis is pragtig skoon, die linne is van goeie kwaliteit en skoon. Het nie die swembad gebruik nie. Die wild is te sien by die huis en die voël lewe is volop. Die uitsig vanaf die balkon is regtig die moeite werd. Met 'n verkyker kan mens Modimolle in die verte sien.

Remique B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Remique B
Saam met vriende

Rustig.

Lieflike omgewing met pragtige natuurskoon en netjiese geriewe.

Daniel E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E
Saam met vriende

Excellent in every respect.

Jolani is exceptionally helpful and friendly. The venue is an ideal breakaway into tranquility!

Naomi C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagfasiliteit naby Modimolle.

Ons is hartlik ontvang deur Jolandi en ons eenheid is aangewys. Baie mooi toegerus, alhoewel kleiner as wat ons verwag het. Ons het die laatmiddag heerlik ontspan op die stoepie en 'n goeie nagrus geniet. Baie dankie!

Odette G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie netjies, pragtige uitsig.

Jolene N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene N
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Die groot huis was fantasties om in te bly. Groot en baie ruim. Die kinders het die swembad baie geniet. Sal vir seker saam met klomp vriende weer gaan.

Pieter B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en smaakvolle geriewe.

Geriewe was alles skoon en smaakvol. Gasvrou, Jolandie het ons vriendelik ontvang en ons het geen klagtes gehad nie. Alles het gewerk en die lugversorging was 'n bonus in die bosveldhitte!

Pieter B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met 'n uitsig.

Vriendelike eienaars wat dit maklik en vinnig maak om die akkommodasie te vind. Die lugversorging is nogals lekker wanneer dit 41°C is en die mini-swembad het 'n mooi uitsig.

Hendre G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Het dit baie geniet al was dit so warm.

Wessel V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Gesin met klein kinders

Presies soos bekryf, netjies en vriendelik.

Kan met graagte aanbeveel.

Megan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation.

We only slept at Casamento Lodge for 1 evening. We attended a wedding at the Farm 5 km from this lodge. It's much nicer than what it looks like in the pictures. Lovely waking up to the cows mooing. Will definitely book again if we are in the area.

Maria D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D
Saam met vriende

Ongelooflike goeie diens, netheid puik.

Puik diens was ontvang. Jolandi het alles so mooi voorberei. Baie spasie, heerlike groot kombuis en kuier-area. Kamers is pragtig, netjies en elegant! Dankie.

Zelda M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda M

Rustig.

Definitief dit werd! Baie netjies en skoon. Baie mooi uitsig en rustige atmosfeer.

Annika S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika S
Saam met vriende

Vriendelik ontmoet, die verblyf is pragtig!

Ek sal vir seker weer by julle kom bly, vir langer hierdie keer. Die braai-area is fantasties!

Douw G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Het by Casamento se 3 chalets gebly vir 'n troue op die plaas langsaan. Alles was netjies en skoon. Dink dit kan knap wees as mens meer as een nag oorslaap of as jy net n chalets bly en nie die hele huis ook huur nie. Alles was goed en Jolandi het oom goed gekommunikeer sodat ons nooit nie ingelig was nie.

Pieter L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10.

Nee wat, sal nie sommer weer elders bly as by Casamento nie. Baie dankie vir 'n lekker rustige naweek. Jolandi was uiters vriendelik en baie hulp vaardig gewees. Van die bespreking tot inklok en tydens ons verblyf. Lekker groot kamer in die hoofgebou gehad. Ons het lekker ontspan by Casamento.

Markus V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V
Besigheidsreis

Vriendelik ontvang en baie gerieflik

Sien sterre.

Henro V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gewees.

Beveel aan vir verblyf na troues.

Sune V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense, netjiese plek asook rustige omgewing.

Jolandi was baie behulpsaam voor die tyd asook met inklok. Die eenheid was netjies, skoon en het als gehad wat ons benodig. Heerlike rustige atmosfeer - sal definitief in die toekoms weer by julle kom kuier. Baie dankie vir 'n aangename tyd.

Pieter V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, skoon, netjies en waarde vir geld.

Baie skoon en netjiese akkomodasie. Vriendelike verwelkoming. Baie goeie waarde vir geld.

Meagan D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan D
Saam met vriende

Relaxing farmhouse stay was much appreciated; a beautiful area and great accommodation. Thank you!

Thank you Casamento Lodge for the great accommodation in the Farmhouse. We enjoyed watching the sunbirds in the aloes and the nyala and peacock in our garden. The farmhouse was a perfect stay for our group of friends, comfy beds and a well equipped kitchen. Thanks!

David V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Eienaar van die lodge is baie vriendelik en gasvry. Baie tevrede met die diens en hulle gaan beslis die ekstra myl. Ek dink net die stoepies van die chalets is baie klein.

Anton V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Gesin met tieners

Siels-saligheid.

Ons het in die hoofhuis gebly. Die plek is baie mooi ingerig met alles wat jy nodig het. Ruim spasie vir elkeen om net te ontspan. Baie netjiese verblyf. Yolandi en Eugene is vriendelike gashere en kyk baie mooi na die plekkie. Die enigste negatiewe punt is dat die hoofhuis, die Bridal Suite en entertainment area vir troues is, so tydens die verblyf moet jy jou plekkie opmaak vir mense om na die fasiliteite te kom kyk, wat bietjie van die privaatheid element wegneem. Daar kan enige tyd net mense instap in jou verblyf-area wat dit ongemaklik maak. Andersins is dit 'n pragtige plek en die uitkyk oor die veld is asemrowend.

Verna M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Verna M
Gesin met klein kinders

Natuurskoon is pragtig.

Dit was baie lekker - baie netjies en skoon, net een dingetjie - die takke het vreeslik geraas op die sinkdakke van ons chalets. Dit was nogal scary, ook my kinders was veral nogal bang, klink of iemand die dak afruk.

Casamento Lodge's terugvoer

Hallo daar,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons het die takke afgesny.

Casamento Lodge
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomspoort plaas, Net langs die R33, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZjM5N2Y3LTJhOTktNDM2ZS1iM2YyLTkzOTY5ZGUyNGMwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 Farm Vygeboomspoort Off the R33 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.777608333333 28.430558333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!