Cascades 507 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Cascades 507 by CTHA is 'n smaakvol versierde selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Die gebou is ideaal geleë, net 'n entjie se ry die middestad, die V&A Waterfront en die stadion af.

Die ten volle gemeubileerde woonstel op die vyfde verdieping het 'n oopplan-ontwerp. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware, eetgerei, en ander kooktoebehore.

Die sitkamer is oorkant die bed en beskik oor 'n platskerm-TV met 'n Bluray-speler en sekere DStv-kanale. Gratis optiesevesel-internet is in die woonstel beskikbaar. Die gebou het 'n hysbak en daar is veilige parkeerplek vir 1 motor op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Cascades 507 by CTHA sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cascades 507 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 R578 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za