Tyger-Waterfront Cascades III 204

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tyger-Waterfront Cascades III 204 is 'n selfsorgwoonstel in die Tygervallei Waterfront in Bellville, Kaapstad. Die moderne, volledig ingerigte woonstel is beskikbaar vir korttermyn-verblyf en spog met pragtige uitsigte oor Tyger Waterfront.

Die woonstel is pragtig versier en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens in elkeen. Die badkamer het 'n hoekbad en aparte stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele.

Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n patio met stoepmeubels en 'n uitsig oor Tyger Waterfront.

Die kompleks het veilige kelderparkeerplek vir gaste en word deur 24 uur-sekuriteit beveilig.

Die woonstelle is ideaal geleë net 20 minute van die middestad van Kaapstad en die V&A Waterfront af. Durbanville se Wynroete is ook net 5 km ver. Tyger Waterfront bied heelwat restaurante wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Die Willowbridge Leefstyl Sentrum en Tygervallei Winkelsentrum is net 5 minute van die woonstelle af geleë en bied 'n groot verskeidenheid winkels en vermaak.

Slaapplek

'n Bespreking by Tyger-Waterfront Cascades III 204 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tyger-Waterfront Cascades III 204 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]