Casetta del Fuoco

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casetta del Fuoco is op 'n kleinhoewe naby Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Di is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié huisie is uit 'n skeepshouer gebou en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Bababed is ook beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die eko-vriendelike huis maak gebruik van sonkrag gedurende die dag en munisipale elektrisiteit saans. Water word deur sonkrag verhit en die huis maak gebruik van 'n reënwaterstelsel.

Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank, en 'n TV met 'n DVD-speler.

Dit lei na 'n houtpatio met gasbraaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is ongeveer 9 km vanaf Plettenbergbaai met al sy geriewe en doendinge.

Slaapplek

'n Bespreking by Casetta del Fuoco sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casetta Del Fuoco gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za