Cashan Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 31 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Cashan Manor is in 'n luukse gastehuis in die residensiële gebied van Rustenburg naby verskeie restaurante, die Waterfall Mall, Platinum Square-winkelsentrum en die sakekern. Die gastehuis is ideaal vir sake- en vakansiereisigers.

Daar is 6 individueel versierde kamers, almal met 'n en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale wat sekere fliek-, nuus- en sportkanale insluit. Gaste kan vriendelike diens geniet, asook 'n lekker ontbyt. Die gastehuis het 'n swembad (ideaal vir warm dae) en 'n boma waar 'n glasie wyn geniet kan word. Ons kan aandetes bedien mits dit vooraf gereël is. Veilige parkeerplek en WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Die gastehuis help graag met besprekings vir gaste wat Sun City en Pilanesberg Nasionale Park wil besoek (minder as 'n uur en 'n half se ry hiervandaan). Gaste kan ook die Royal Bafokeng Sokkerstadion en die Kgaswane Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cashan Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R855 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af. Geldig vanaf 31 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za