Somerset-Wes Akkommodasie by Casi House | LekkeSlaap
+23

Casi House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvanerstraat 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R805 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casi House bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in 'n luukse deel van Somerset-Wes. Dié vakansiehuis is ideaal geleë in die Kaapse Wynlande en 29,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié gastesuite staan as die Sugarbird-suite bekend en is in 'n aparte vleuel van die huis met 'n privaat ingang. Die selfsorgwoonstel het 'n ingangsportaal, 'n kombuis met 'n eetarea en 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, baie pakplek en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Komplimentêre japonne en toiletware word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met die nodige geriewe om maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en 'n Nespresso-masjien. Die knus sitarea het 'n houtkaggel, 'n groot platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler, boeke en speletjies.

Die leefarea het stapeldeure wat na die patio lei. Daar is stoepmeubels, 'n Weber-braai, 'n sonstoel, 'n swembad en 'n skadenet op die patio. Die eiendom bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Verwarmers, waaiers, 'n haardroër, piekniekmandjie, kombers en swemhanddoeke word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Casi House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sylvanerstraat 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R805
per nag (plek vir 2)
Vanaf R805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvanerstraat 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABWUChgWfcb0zmFBLHI5l1f9BfhmwJlLEUva0Rp7mR4QPQqOgAQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R805  per nag (plek vir 2) 14 Sylvaner Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.053656557915 18.816775859525
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za