LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Caslin | LekkeSlaap
+12

Caslin

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Caslin
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Talita G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private and great for a quick stay.

Would use Caslin if we need to travel to this area again.

Caslin's terugvoer

Thank you for the positive feedback

Caslin
Jacques L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Die kuiertjie was baie lekker, sal die plek beslis aanbeveel.

Caslin's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer

Caslin
Joe K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ’n rustige en stil omgewing.

Daar was net 2 klein goedjies wat gepla het. Geen melk of melkpoeier vir die koffie nie. Die wasbak se warm kraan is los en draai dan nie maklik oop of toe nie. Maar verder was dit ’n aangename oorslaapplekkie.

Caslin's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer

Caslin
Sean B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B
Enkelreisiger

Self-catering done right.

Great experience - host is supportive, but completely unintrusive. I'll be back!

Caslin's terugvoer

Thank you for the positive feedback. Looking foward having you again.
Regards Linda @ Caslin Accommodation

Caslin
Johan K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker by Caslin gebly.

Alles was reg vir ons om self in te klok. Linda het voor die tyd vir ons instruksies gestuur om in te klok. Sjokolade was 'n onverwagse bonus. Ons sal Caslin definitief aanbeveel. Gerieflik naby Oliver Tambo geleë.

Anthea A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A
Saam met vriende

It was absolutely stunning.

My Dauschound was with very comfortable, like that there is no TV, it gives you time to chat and not watching TV. Thank you.

Monique E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Linda is baie gasvry en behulpsaam. Sy het ons self laat inboek voor 2 uur. Baie oulike plekkie.

Caslin's terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Caslin
Manie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Caslin se mense is vriendelik en gasvry en die plekkie netjies, skoon en bekostigbaar.

Ek kan Caslin regtig aanbeveel en sal dit weer in die toekoms gebruik.

Caslin's terugvoer

Ek is bly julle het die verblyf geniet, ons sien uit om julle weer hier te ontvang.

Caslin
Pieter D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, veilig en net reg vir oornag.

Ons was baie vriendelik ontvang, het tuis gevoel, ek sal weer daar oornag as ek in omgewing is.

Caslin's terugvoer

Ek is bly dat julle dit geniet het om oor te bly.

Caslin
Rudi D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie, die bestuur is regtig vriendelik en gaan die ekstra myl om jou te akkomodeer.

Sal enige tyd weer die plekkie gebruik. Dis ons tweede keer en is nog steeds gelukkig.

Enrico B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enrico B
Saam met vriende

Gemaklik en gerieflik.

In geheel was die tydjie daar baie rustig en gerieflik. Die omgewing is naby aan alles wat jy sal benodig. Ek sal wel aanbeveel dat daar n "Mind your head"-bordjie geplaas word by die ingang. Verder soos voorheen genoem 'n TV. Maar daar was geen probleme nie en die mense is vriendelik heerlik gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Maria A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria A
Gesin met klein kinders

Warm, vol liefde, gemaklik en pragtig.

Van ons koms tot ons vertrek was alles stil en rustig. Die woonarea en slaaparea voel vol liefde en warm. Gemaklik sonder 'n TV. Bederfie op die bed en 'n 'lucky packet' vir my kleinding. Dit was 'n vreugde en bederf om oor te slaap.

Caslin's terugvoer

Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Bly dat ek n kinderhartjie ook kon bly maak.

Caslin
Beverley B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

I was very pleasantly received by the hosts. The place was very comfortable, safe and private. The place was more than I expected. I will definitely be back.

Caslin's terugvoer

Dear Beverley,

It was a pleasure having you as our guest.

Regards
Caslin

Caslin
Sonja H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Ons was vriendelik ontvang en het ook veilig gevoel. Die plekkie binne is ook baie gerieflik.

Caslin's terugvoer

Goeie dag Sonja,

Ek is bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te ontvang

Caslin
Kelebogile K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelebogile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place for a peaceful stay.

Very peaceful place. Warm and cosy feeling. Place is clean.

Caslin's terugvoer

Thank you for the feedback. Hope to see you again.
Regards,
Linda

Caslin
Herman V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Enkelreisiger

Stil en rustige area.

Stil en rustige area, vriendelike diens. Sal definitief weer gebruik maak van Caslin.

Natalie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie privaat, netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly. Dankie.

Sien sterre.

Caslin's terugvoer

Goeie dag Natalie,

Sal n plesier wees om julle weer te ontvang.

Caslin
Shaun H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Ek sal definitief enige iemand aanbeveel om hier oor te slaap. Die gasvryheid was absoluut fantasties en vriendelik!

Caslin's terugvoer

Dankie Shaun,
Was lekker om julle te ontmoet.
Hopelik ksn julle volgende keer langer bly.

Caslin
Kobus D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D

Gemaklik.

Sal voorstel dat TV oorweeg word.

Caslin's terugvoer

Ons is maar nog 'n maand oop so 'n TV is beslis in ons beplanning.

Caslin
Vanaf R745
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R745
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R745
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 5, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARvQSWBair1eK6qdN4Abi1yftc23iWrpP0rrhipraQfTjhzpN8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745  per nag (vir 4 persone) 19 5 1 5 5 Bourne Rd Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -25.84104 28.236292
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!