Clansthal Akkommodasie by Casserina Creek | LekkeSlaap
+20

Casserina Creek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm Kloof-weg 27, Clansthal, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Casserina Creek is 'n bekoorlike selfsorg-dubbelverdiepinghuis met 'n grasdak. Dis ideaal vir 'n wegbreek in 'n rustige area in Clansthal aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is binne stapafstand van die strand en winkels en restaurante is 10 minute se ry weg.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 'n boonste sitkamer, 'n onderste kombuis, eetarea en tweede sitkamer. Die huis is smaakvol versier en het ouwêreldse bekoring. Daar is 'n stoep met stoepmeubels en gasbraaigeriewe buite.

Casserina Creek is die ideale plek vir 'n lekker vakansie of welverdiende ruskans. Kinders sal die swembad, trampolien en groot tuin geniet. Geniet die klank van die branders wat breek op 'n stil aand.

Slaapplek

’n Bespreking by Casserina Creek sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Palm Kloof-weg 27, Clansthal, 4170, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm Kloof-weg 27, Clansthal, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbPrlxnFxdoqRqFLATgZSwExTtyLLCIlK7N9d2vwLDSE3amDE8H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 9) 27 Palm Kloof Road Clansthal 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.235730222733 30.783932084391
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za